# Die uitvoerende hoof van die SABC, Nomsa Chabeli, sê die uitsaaier se vennootskap met die Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad sal verkiesingsdekking verbeter. Sy sê dit help om betroubare inligting te bied en gee kiesers vinniger toegang tot verkiesingsverwante inhoud en insigte. Chabeli voeg die SABC se omvangryke uitsaaibereik en die WNNR se data- en tegnologiekundigheid […]
# Die Gautengse polisiekommissaris, Tommy Mthombeni, het bevestig dat 119 stemlokale in die provinsie as hoërisiko geïdentifiseer is voor môre se verkiesing. Hy het het in Mayfair gesê 371 van die provinsie se twee-duisend-836 stemlokale, is as mediumrisiko geklassifiseer, terwyl twee-duisend-336 as laerisiko beskou word. Hy sê die ontplooiing van veiligheidsmagte word bepaal deur ‘n […]
# ActionSA in eThekwini sê die party sal eis dat geen onwettige immigrant ‘n onderneming in die munisipaliteit mag bedryf nie, insluitend spazawinkels en in die middestad. Dit vorm deel van die party se leierskapsraamwerk, goedgekeur deur sy Senaat. Die burgemeesterskandidaat in die metro, Zwakele Mncwango, sê die munisipaliteit moet ook ‘n toegewyde eenheid in […]
# Die Wes-Kaapse LUR vir Onderwys, Jaco Londt, herinner die publiek openbare skole sal môre gesluit wees vir die munisipale verkiesing. Hy sê matrieks skryf vandag, môre en Donderdag nie eksamen nie om leerders se veiligheid te verseker en skole beskikbaar te stel vir gebruik as stempunte. Londt sê die departement sal enige verdere verwikkelings […]
# The Electoral Commission in KwaZulu-Natal says some voting stations may be disrupted due to inclement weather. The IEC says heavy rains and strong winds forecast for parts of the province could affect access to stations and setup of temporary infrastructure. It says officials are monitoring conditions and working with disaster management teams to mitigate […]
# Johannesburg mayor Dada Morero is confident tomorrow’s elections will be peaceful and incident-free. Speaking in Roodepoort after casting his special vote, Morero says the city is ready to ensure an orderly voting process. He acknowledges that several high-risk areas have been identified but remains optimistic, citing Johannesburg’s history of peaceful elections. The mayor says […]
# Die Verkiesingskommissie het bevestig ‘n politieke party se kandidaat is in Ngcobo in die Oos-Kaap aangekeer vir die beweerde poging om verkiesingsmateriaal te steel. Die persoon het hom na bewering as ‘n verkiesingsamptenaar voorgedoen om die materiaal by ‘n polisiestasie af te haal. Die eintlike amptenaar het ontken dis gemagtig en die polisie het […]
# The Electoral Commission has confirmed the arrest of a political party’s candidate in Ngcobo in the Eastern Cape for allegedly attempting to steal election materials. The suspect allegedly impersonated an IEC official to collect the materials from a police station. This was exposed when the actual presiding official denied authorising the collection. Police intercepted […]
# Gauteng Police Commissioner Tommy Mthombeni has confirmed 119 high-risk identified voting stations across the province ahead of tomorrow’s elections. Speaking in Mayfair, Mthombeni says of the province’s two-thousand-836 voting stations, 371 are classified as medium-risk, while two-thousand-336 are low-risk. He says security deployments are guided by assessments of possible protests, political tensions and service […]