# The Police Ministry has assured voters that security measures are in place as South Africans head to the polls today for the local government elections. Following his visit to the IEC’s results centre in Midrand, acting Police minister Firoz Cachalia says police are working with the IEC to ensure safe and peaceful elections. Ministry […]
# Die uitvoerende hoof van die Verkiesingskommissie, Sy Mamabolo, sê toenemende pogings om die integriteit van die plaaslikeregeringsverkiesing te ondermyn, is ‘n bron van kommer. Mamabolo het gewaarsku teen die verspreiding van waninligting en inhoud wat deur kunsmatige intelligensie op sosiale media gegenereer is, en doen ‘n beroep op kiesers om inligting te verifieer voordat […]
# Die polisie het kiesers verseker veiligheidsmaatreëls is ingestel terwyl Suid-Afrikaners vandag na die stembus gaan vir die plaaslikeregeringsverkiesing. Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, het ná sy besoek aan die OVK se uitslagsentrum in Midrand, gesê die polisie werk saam met die OVK om ‘n veilige en vreedsame verkiesing te verseker. Die ministerie […]
# Die Verkiesingskommissie sê meer as 1,3-miljoen Suid-Afrikaners het teen 12-uur vanmiddag spesiale stemme uitgebring. Sedert gister is meer as 900-duisend stemme by stemlokale uitgebring, terwyl meer as 400-duisend deur huisbesoeke gedoen is. Spesiale stemming laat geregistreerde kiesers wat nie op verkiesingsdag by die stemlokale kan uitkom nie, toe om hul stembriewe vroeg uit te […]
# The Electoral Commission says more than 1.3-million South Africans had cast special votes by midday. Since yesterday more than 900-thousand votes were cast at voting stations, while over 400-thousand were conducted through home visits. Special voting allows registered voters who cannot make it to voting stations on election day to cast their ballots early. […]
# Die Wes-Kaapse polisie het ‘n gesoekte bendelid in hegtenis geneem ná ‘n skietery met lede van die teen-bende-eenheid in Manenberg. Die verdagte het op beamptes losgebrand toe hy hulle opmerk. Die beamptes is ontplooi as deel van veiligheidsmaatreëls vir die munisipale verkiesing. Polisiewoordvoerder Novela Potelwa sê die verdagte sal na verwagting teregstaan op aanklagte […]
# Die Verkiesingskommissie in KwaZulu-Natal sê gure weer kan sekere stempunte ontwrig. Swaar reën en sterk wind wat in dele van die provinsie voorspel word, kan toegang tot stempunte en die oprigting van tydelike infrastruktuur beïnvloed. Die kommissie sê beamptes hou die toestande dop en werk saam met rampebestuurspanne om risiko’s te beperk en veiligheid […]
# Western Cape police have arrested a wanted gang member after a shootout with Anti-gang unit officers in Manenberg. Police say the suspect opened fire when he spotted officers deployed as part of security measures for the local government elections. Police spokesperson Novela Potelwa says the suspect is expected to face charges of attempted murder […]
# Johannesburg se burgemeester, Dada Morero, is vol vertroue môre se verkiesing sal vreedsaam en sonder probleme verloop. Hy het in Roodepoort sy spesiale stem uitgebring en gesê die stad is gereed om ‘n ordelike stemproses te verseker. Morero erken verskeie hoërisikogebiede is geïdentifiseer, maar bly optimisties en verwys na Johannesburg se geskiedenis van vreedsame […]