Skip to content

Die OVK sê gemerkte stembrief-fotoverslae moet deur polisie ondersoek word

# Die Verkiesingskommissie se hoofverkiesingsbeampte, Sy Mamabolo, sê hy is nie bewus van berigte dat ‘n vooraanstaande openbare figuur na bewering foto’s van sy gemerkte stembrief op sosiale media gedeel het nie. Die akteur Tumisho Masha het sy gemerkte stembrief afgeneem en op sosiale media geplaas. Die gedeelde foto het sy duim met ink daarop getoon, langsaan ‘n stembrief vir die Metropolitaanse Raad van die Stad Johannesburg wat ten gunste van ActionSA gemerk is. Mamabolo sê die Kieswet verbied uitdruklik foto’s van gemerkte stembriewe:

ENG MamaboloONBallot