# Business Leadership South Africa vra kiesers om beter dienslewering te eis in die munisipale verkiesing. Die organisasie sê munisipaliteite moet aanspreeklik gehou word vir basiese dienslewering, die instandhouding van infrastruktuur en die verantwoordelike bestuur van openbare geld. Die organisasie verwelkom die nuwe plaaslike regeringsbeleid wat wegbeweeg van ‘n eenvormige benadering tot munisipaliteite. Die uitvoerende […]
# Die Absa-aankopebestuurdersindeks het vir die tweede agtereenvolgende maand verbeter en in Oktober tot op 49,6 punte gestyg, vanaf ‘n hersiene 48,7 punte in September. Die vervaardigingsektor bly egter onder druk, met sakebedrywighede en nuwe bestellings steeds onder die 50-punt-kerf. Werkskepping bly swak terwyl stygende brandstofkoste en ‘n swakker rand vervaardigers se aankoopkoste opjaag. Die […]
# Die Interministeriële Komitee oor Migrasie en verskeie burgerlike organisasies vra kiesers om toe te sien die munisipale verkiesing verloop vreedsaam en ordelik. Dit volg ná ‘n vergadering met gemeenskapsgroepe, insluitend Hlangana Mzansi en Bhinca Nation, gelei deur die mediapersoonlikheid Ngizwe Mchunu. Misdaad, onwettige migrasie, onwettige vuurwapens en leemtes in wetstoepassing is bespreek. Die adjunk-regeringswoordvoerder, […]
# Die Verkiesingskommissie het die dood bevestig van ‘n verkiesingsbeampte op die eerste dag van die spesiale stemming in Noordwes. Die beampte het aan diens inmekaar gesak. Nog ‘n beampte is in KwaZulu-Natal beseer toe ‘n motor hom getref het en hy is in die hospitaal. Die OVK het sy medelye met die oorlede beampte […]
# The Technical Inter-Ministerial Committee on Migration and various civic formations are calling for peaceful and smooth local government elections. The call follows a meeting with community groups, including Hlangana Mzansi and Bhinca Nation, led by media personality Ngizwe Mchunu, to discuss crime, irregular migration, illegal firearms and gaps in law enforcement. Government deputy spokesperson […]
# President Cyril Ramaphosa beklemtoon die belangrikheid van die komende munisipale verkiesing om Suid-Afrika se demokrasie te versterk. Ramaphosa het tydens ‘n besoek aan die Premier-sokkerliga-kantore in Johannesburg oor die toenemende aantal politieke partye gepraat, met meer as 540 op die OVK se databasis. Hy sê die herstel van openbare vertroue vereis leierskap wat gemeenskappe […]
# The Electoral Commission is mourning the death of an election official who collapsed and died while on duty in the North West on the first day of special voting. Another official was injured after being hit by a car in KwaZulu-Natal and taken to hospital. The commission has extended its condolences to the deceased […]
# President Cyril Ramaphosa has reiterated the importance of the upcoming local government elections in strengthening South Africa’s democracy. Speaking at the Premier Soccer League offices in Johannesburg, Ramaphosa discussed the growing number of political parties, with more than 540 registered on the IEC database. Ramaphosa says restoring public trust requires leadership that puts communities […]
# Die Verkiesingskommissie sê die eerste dag van spesiale stemmery vir Woensdag se munisipale verkiesing het goed verloop, met bykans 99-persent van stempunte wat betyds geopen het. Die OVK sê sake het meestal vlot verloop, hoewel sommige stempunte in Kaapstad vertragings ondervind het. Adjunk-uitvoerende hoof Masego Sheburi het kiesers aangemoedig om hul stembesonderhede na te […]