# Die ANC-jeugliga vra president Cyril Ramaphosa om alle DA-ministers uit die regering van nasionale eenheid te verwyder en met ander politieke partye saam te werk om hulle te vervang. Dit volg nadat die DA sy teenkanting uitgespreek het oor die gunstige uitspraak in die ANC se saak in die Konstitusionele Hof om 181 kandidate […]
# Forum for South Africa verwerp die Konstitusionele Hof-uitspraak oor die indiening van die ANC se kandidatelyste vir die munisipale verkiesing. Die ANC het die hof oortuig dat sy lyste steeds op die Verkiesingskommissie se databasis aanvaar moet word, al het hy nie op die finale indien-knoppie gekliek nie. Die OVK moet 181 ANC-kandidate in […]
# The ANC Youth League has called on president Cyril Ramaphosa to remove all DA ministers from the Government of National Unity and start engaging with other political parties to replace them. The call comes after the DA opposed the ANC’s Constitutional Court bid to reinstate 181 candidates excluded from next month’s local government election […]
# Forum for South Africa rejects the Constitutional Court’s judgment over the ANC’s candidate list submission for the local government elections. The ANC convinced the court even though it did not click the final submission button, its lists loaded onto the Electoral Commission’s database should be accepted. The IEC was directed to add 181 ANC […]
# Die MK-party het sy teleurstelling uitgespreek met die Konstitusionele Hof se uitspraak wat die ANC toelaat om nog name te plaas op sy kandidaatlys wat by die Verkiesingskommissie ingedien is. Die hof het die kommissie opdrag gegee om 181 raadslid-kandidate wat nie op ANC-lyste verskyn nie, by alle verkiesingsprosesse voor die verkiesing in te […]
# Die DA sê die Konstitusionele Hof se uitspraak in die saak oor die ANC-kandidaatslys wek ernstige kommer oor die presedent wat dit skep vir nakoming van die Verkiesingskommissie se spertye en vereistes. Die hoogste hof het die Kieshof se besluit dat 181 ANC-kandidate in ses munisipaliteite uitgesluit word van volgende maand se plaaslikeregeringsverkiesing, omgekeer. […]
# Twee ANC-raadslede is doodgeskiet terwyl hulle in Umgababa, aan die suidkus van Durban, ‘n deur-tot-deur-veldtog gevoer het. Drie ander mense is gewond en is in die hospitaal. Die polisiewoordvoerder van KwaZulu-Natal, Robert Netshiunda, sê voorlopige verslae dui daarop dat twee vroue en ‘n man, saam met hul lyfwagte, besig was met veldtogwerk toe ‘n […]
# Die Verkiesingskommissie sê hy sal nou begin om stembriewe te wysig en te herdruk ten einde 181 ANC-kandidate in ses munisipaliteite in te sluit. Dit volg op die Konstitusionele Hof se uitspraak ten gunste van die ANC in ‘n geskil oor kandidate wat uitgesluit is van volgende maand se plaaslikeregeringsverkiesing. Die kommissie het vroeër […]
# The MK Party has expressed disappointment at the Constitutional Court judgment allowing the ANC to include more names on its list of councillor candidates submitted to the Electoral Commission. The court has instructed the IEC to include 181 councillor candidates excluded from the ANC lists in all electoral processes ahead of next month’s local […]