# Die plaaslike regeringsvereniging SALGA is bekommerd oor politieke geweld en moorde tydens die munisipale verkiesingstydperk. Die polisie het 21 politiek-verwante moordsake aangemeld wat met die verkiesing verbind word, meestal in KwaZulu-Natal, Gauteng en die Oos-Kaap. SALGA se woordvoerder, Motalatale Modiba, sê daar is geen plek vir geweld of intimidasie in Suid-Afrika se demokratiese proses […]
# Die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party sê sy ondersteuning vir die ANC in koalisie-samesprekings is nie vanselfsprekend nie. Die SAKP, wat die eerste keer onafhanklik van die drieledige alliansie aan die verkiesing deelgeneem het, het 2,38-persent van die nasionale steun en 264 raadsetels gewen. Hy sal egter nie saam met die DA of die Vryheidsfront Plus […]
# The National, Education and Allied Workers’ Union says the SACP’s electoral performance must serve as a building block for strengthening its presence amongst communities and consolidating its role in the struggles of the working class. Contesting the local government elections independently for the first time, the SACP will have 264 councillors take up their seats […]
# The South African Local Government Association has expressed concern about incidents of political violence and killings during the local government election period. Police recorded 21 politically motivated murder cases linked to the election, mostly in KwaZulu-Natal, Gauteng and the Eastern Cape. SALGA spokesperson Motalatale Modiba says there can be no place for violence or […]
# The South African Communist Party says its support for the ANC in coalition negotiations is not automatic. The SACP, which contested the local government elections independently from the tripartite alliance for the first time, won 2.38-percent of votes nationally and 264 council seats. It has drawn a hard line on collaborating with the DA or […]
# Die Suid-Afrikaanse vereniging vir plaaslike regering, SALGA, sê politieke partye moet gemeenskappe bo politieke belange stel wanneer hulle gereedmaak om munisipale rade saam te stel. In 138 rade is daar geen volstrekte meerderheid ná die plaaslikeregeringsverkiesing nie, en koalisies moet gevorm word. SALGA-woordvoerder, Motalatale Modiba, sê koalisie-ooreenkomste moet bestendigheid, aanspreeklikheid, doeltreffende oorsig en voortgesette dienslewering […]
# The South African Local Government Association has urged political parties to put communities ahead of political interests as they prepare to form municipal councils. Following the local government elections, there are 138 hung councils in municipalities where no political party received an outright majority, and where coalitions will have to be negotiated. SALGA’s spokesperson […]
# President Cyril Ramaphosa vra pasverkose raadslede om voorkeur te gee aan dienslewering, om verby politieke verskille te werk en openbare vertroue in plaaslike regering te herstel. Hy sê in sy weeklikse nuusbrief inkomende raadslede het ʼn belangrike rol om plaaslike regering te hervorm volgens die Witskrif vir dié spesifieke regeringsvlak. Die Witskrif sit maatreëls uiteen […]
# Die IVP sê hy sal koalisie-onderhandelinge benader met ‘n oop gemoed en ‘n bereidwilligheid om konstruktief met ander politieke partye saam te werk. Die party het 4,69-persent van die nasionale stem in die plaaslike regeringsverkiesings verwerf en sal vyf rade beheer en 19 munisipaliteite lei. Sy koalisie-onderhandelingspan word gelei deur die nasionale voorsitter, Blessed […]