# Die ANC-jeugliga sê die ANC moenie koalisie-ooreenkomste met die DA en ander regse partye aangaan nie. Na die plaaslikeregeringsverkiesing moet 138 rade deur koalisies bestuur word, wat byna twee keer soveel as in 2021 is. Die ANC het ná die verkiesing raadsetels in al agt van die land se metro’s verloor. Die ANC-jeugliga se […]
# The ANC Youth League says the DA and other right-wing parties must be a no-go area for coalition arrangements involving the ANC. Following the local government elections, 138 councils will be run by coalitions, almost double the number in 2021. The ANC lost council seats in all eight of the country’s metros in the […]
# The Electoral Commission has ordered a fresh vote in ward three of the Siyancuma Local Municipality in the Northern Cape after more than 100 ballot papers were destroyed when a counting centre was stormed. The vote will take place on 18 November at Bongani Community Hall, from 7 am until 9 pm. Only voters registered […]
# Die Verkiesingskommissie het ’n herstemming in wyk drie van die Siyancuma Plaaslike Munisipaliteit in die Noord-Kaap gelas, nadat meer as 100 stembriewe vernietig is toe ’n telsentrum bestorm is. Die stemming sal op 18 November by die Bongani-gemeenskapsaal plaasvind, van 7-uur die oggend tot nege-uur die aand. Slegs kiesers wat in die betrokke stemdistrik […]
# Pasverkose raadslede word dringend versoek om dienslewering en bestendigheid voorop te stel. Die Nasionale Raad van Provinsies se gekose komitee oor Samewerkende Regering en Openbare Administrasie wys daarop dat meer as 100 munisipaliteite ná die verkiesing deur koalisies bestuur moet word weens onbesliste rade. Voorsitter Mxolisi Kaunda sê die nuwe raadspanne kan voortbou op […]
# Die vakbondfederasie COSATU verwelkom die hervatting van die Madlanga-kommissie se verhore en veral die beplande verskyning van sleutel-getuies, insluitend mense wat van ernstige strafregtelike oortredings verdink word. Woordvoerder Matthew Park sê die verhore is noodsaaklik om die volle omvang van staatskaping en korrupsie binne wetstoepassings-agentskappe te ontbloot. Hy sê hoë vlakke van misdaad en […]
# The National Council of Provinces Select Committee on Cooperative Governance and Public Administration is calling on newly elected councillors to prioritise service delivery and stability. There are over 100 hung municipalities following the local government elections, which will require the formation of coalition governments. Committee chairperson Mxolisi Kaunda says the new councillors have an […]
# Union federation COSATU has welcomed the resumption of the Madlanga Commission’s hearings, particularly the planned appearance of key witnesses, including individuals accused of serious criminal offences. COSATU’s spokesperson, Matthew Parks, says the hearings are crucial in exposing the full extent of state capture and corruption within law enforcement agencies. He says high levels of […]
# Die vakbond NEHAWU sê die SAKP se vertoning in die verkiesing moet dien as bousteen om sy teenwoordigheid in gemeenskappe en sy rol in werkers se stryd te versterk. Die party het die eerste keer onafhanklik aan die verkiesing deelgeneem. Sy 264 raadslede sal hul plek inneem wanneer rade binne twee weke die eerste […]