# Die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, sê die spertyd van 14 dae vir die samestelling van nuwe munisipale rade sal nie verleng word nie. Pas verkose rade moet op die laatste volgende Vrydag vergader. Die tydperk van 14 dae begin vir distriksmunisipaliteite sodra al hulle plaaslike rade gevestig is en hulle verteenwoordigers op die distriksraad verkies is. Hlabisa het politieke partye gevra om die Riglyne vir Bestendige Koalisies in Plaaslike Regering te volg:
Minister Hlabisa sê spertyd van 14 dae vir samestelling van nuwe munisipale rade sal nie verleng word nie [KLANK]
ENG HlabisaOnDeadline