# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n ernstige vlak 8-weerwaarskuwing uitgereik vir dele van die Wes- en Oos-Kaap vir vandag en môre. Die jongste waarskuwing volg na verwoestende storms in die Wes-Kaap verlede maand wat die lewens van elf mense geëis en meer as 83-duisend geraak het. Die SA Weerdiens se voorspeller, Tokelo Chiloane, sê reënval […]
# The South African Weather Service has issued a severe Level 8 weather warning for parts of the Western and Eastern Cape provinces for today and tomorrow. This latest warning follows devastating storms that struck the Western Cape last month, claiming the lives of eleven people and affecting more than 83-thousand. SA Weather Service forecaster, Tokelo […]
# Skole in die Eden- en Sentraal-Karoo-distrikte van die Wes-Kaap sal vandag en môre gesluit wees. Dit is weens die Suid-Afrikaanse Weerdiens wat ‘n oranje vlak 8-waarskuwing uitgereik het vir swaar reënval en moontlike wydverspreide oorstromings vir dele van die Wes- en Oos-Kaap. Die Wes-Kaapse LUR vir Onderwys, David Maynier, sê alle ander skole in […]
# Schools in the Eden and Central Karoo districts of the Western Cape will be closed today and tomorrow. This is due to the South African Weather Service issuing a Level 8 Orange warning for heavy rainfall and potential widespread flooding for parts of the Western and Eastern Cape. Western Cape Education MEC, David Maynier, […]
# Die adjunkminister van Elektrisiteit en Energie, Samantha Graham-Maré, prys eienaars van groot openbare en privaat geboue wat aan die vereistes vir Energieprestasie-sertifikate voldoen het. Meer as tien-duisend geboue is geregistreer sedert die program in 2020 van stapel gestuur is, met meer as vyf-duisend-500 sertifikate wat uitgereik is. Graham-Maré sê die departement bevestig registrasies en […]
# Die Universiteit van Kaapstad het ‘n langtermyn hernubare elektrisiteitsvoorsienings-ooreenkoms met Discovery Green onderteken. Dit behels dat 70- tot 90-persent van die elektrisiteit wat op die hoof- en die gesondheidswetenskaps-kampus gebruik word, vanaf volgende jaar vir byna ‘n dekade uit hernubare bronne verkry word. Woordvoerder Elijah Moholo sê die ooreenkoms sal na verwagting Ikeys se […]
# The University of Cape Town signed a long-term renewable electricity supply agreement with Discovery Green. The deal will see 70-percent to 90-percent of electricity used by UCT’s main and health sciences campuses sourced from renewable energy from 2027 for nearly a decade. Spokesperson Elijah Moholo says the agreement is expected to reduce the university’s […]
# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku oor nog moontlike oorstromings in die Wes- en die Oos-Kaap nadat reën vir dele van dié provinsies voorspel is. Die weervoorspeller Samkelisiwe Thwala sê deurweekte grond en vol riviere verhoog die gevaar van plaaslike oorstromings, veral in laagliggende en kwesbare gebiede. Sy maan inwoners om waaksaam te bly, oorstroomde paaie […]
# The South African Weather Service warns of another potential flooding spell in the Western and Eastern Cape as further rainfall is expected in parts of the provinces. Forecaster Samkelisiwe Thwala says saturated ground and swollen rivers could increase the risk of localised flooding, particularly in low-lying and vulnerable areas. She urges residents to remain […]