# The South African Weather Service has issued a Orange level 8 warning for disruptive rainfall in the Western Cape from today until Tuesday. Weather forecaster, Lehlohonolo Thobela says following close on the heels of a prolonged period of adverse weather conditions associated with a cut-off low weather system, a strong cold front is expected to […]
# BirdLife International sê veranderende reise van voëls in die wêreld toon werklike druk op die natuurlike stelsels waarvan die wêreld afhanklik is. Vandag is Wêreld Trekvoëldag met die tema, “Elke Voël Tel – Jou Waarnemings Maak Saak”. BirdLife International se uitvoerende hoof, Martin Harper, sê trekvoëls dra voedingstowwe oor oseane, bestuif plante, versprei sade […]
# BirdLife International says the changing journeys of the world’s birds reveal real strain on the natural systems the world depends on. Today marks the World Migratory Bird Day focusing on the theme, Every Bird Counts – Your Observations Matter. BirdLife International CEO, Martin Harper says migratory birds carry nutrients across oceans, pollinate plants, spread […]
# Drie mense is dood in ‘n vulkaanuitbarsting met ‘n reddingsoperasie wat begin is om minstens 12 stappers wat Vrydag naby die krater van Indonesië se Mount Dukono vasgekeer was, na veiligheid te bring. Singapoerse burgers en ‘n Indonesiër is onder die wat dood is toe die vulkaan op die eiland Halmahera uitgebars het. Volgens […]
# A volcanic eruption killed three people and triggered a rescue operation to get more than a dozen hikers stranded near the crater of Indonesia’s Mount Dukono to safety on Friday. Singapore nationals and an Indonesian citizen were among those killed when the volcano, on the island of Halmahera erupted. According to rescue officials nine […]
# Die Tuinroete-distriksmunisipaliteit in die Wes-Kaap sê noodleniging en skuilingspogings duur voort in die streek terwyl verskeie gemeenskappe steeds deur uiterste weerstoestande geraak word. Woordvoerder Herman Pieters sê rivier- en damvlakke in die gebied is besig om stadig te sak namate watervlakke begin daal. Hy sê die Suid-Kaapse Weerdiens voorspel nog ‘n koue front wat […]
# The Garden Route District Municipality in the Western Cape says relief and shelter efforts are continuing across the district as several communities remain affected the by severe weather conditions. Spokesperson Herman Pieters says river and dam levels in the district are slowly subsiding as the water levels starting to drop. He says the South […]
# Bedryfskenners sê strategiese verkryging en hernubare energie kan help om Suid-Afrika se sukkelende vervaardigingsektor te laat herleef. Ontleders het tydens ‘n paneelbespreking van Creamer Media gewaarsku vervaardigers werk onder hul vermoë weens swak vraag, hoë elektrisiteitskoste en swak infrastruktuur. Kenners sê meer staatsverkryging in energie- en spoorwegprojekte kan plaaslike produksie ‘n hupstoot gee. Hulle […]
# Die Verenigde Nasies in Suid‑Afrika het ‘n nasionale klimaataksieveldtog van stapel gestuur in samewerking met die Gesamentlike Fonds vir Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte en die Presidensiële Klimaatskommissie. Die projek moedig Suid-Afrikaners aan om daagliks praktiese stappe te doen teen klimaatsverandering en ‘n billike energie-oordrag te ondersteun. Die veldtog bevorder herwinning, elektrisiteitsbesparing, die vermindering van fossielbrandstofgebruik en […]