# Western Cape premier Alan Winde says the provincial government is focused on restoring the Meiringspoort Pass as soon as possible to protect jobs and livelihoods. The route, which connects the Klein and Groot Karoo regions, was severely damaged in recent severe weather. Winde says, subject to favourable conditions, a temporary solution will be in place […]
# Eskom sê die vinnig ontwikkelende hernubare-energiemark vereis ongekende kundigheid en gespesialiseerde vennootskapsmodelle wat buite tradisionele nutsstrukture staan. Die kragverskaffer het goedkeuring ontvang om voort te gaan met Eskom Green, wat as sy hernubare-energie-afdeling sal dien. Eskom Green mik daarna om teen 2040 tot 32 gigawatt te lewer. Eskom se groepsbestuurder vir hernubare energie, Rivoningo […]
# Eskom says the fast-moving renewable energy market requires unprecedented agility and specialised partnership models that sit outside traditional utility structures. The power utility has received approval to proceed with Eskom Green, which will serve as its renewable energy division. Eskom Green is targeting to deliver up to 32 gigawatts by 2040. Eskom group executive […]
# Die Nasionale Kernreguleerder ondersoek drie voorvalle van radioaktiewe besoedeling wat gedurende die afgelope twee weke tydens instandhoudingswerk in eenheid twee van die Koeberg-kernkragstasie in Kaapstad voorgekom het. Die reguleerder sê die besoedeling was beperk tot beheerde gebiede in die reaktorgebou en het geen gevaar vir die publiek of die omgewing ingehou nie. News24 berig […]
# The National Nuclear Regulator is reviewing three radioactive contamination incidents that occurred inside Koeberg nuclear power station’s unit two in Cape Town during maintenance work over the past two-weeks. The regulator says the contamination was confined to controlled areas within the reactor building and posed no risk to the public or the environment. News24 […]
# Eskom het regulatoriese goedkeuring ontvang vir sy hernubare energie-onderneming, Eskom Green, en befondsing te bekom. Uitvoerende hoof, Dan Marokane, noem dit ‘n belangrike mylpaal in hul strategie vir ontbondeling, die verskaffing van grootskaalse hernubare energievermoë en die vermindering van koolstofuitstralings en ander lugbesoedelaars. Hy sê Eskom Green wil teen 2040 tot 32-gigawatt lewer. Meer […]
# Eskom has received regulatory approval to launch its renewable energy business, Eskom Green, and raise funding. CEO Dan Marokane calls it an important milestone in the further implementation of their strategy in the areas of unbundling, delivering utility-scale renewable energy capacity, and reducing carbon emissions and other air pollutants. He adds Eskom Green is targeting […]
# ActionSA het ‘n ondersoek van stapel gestuur na die multinasionale landbouchemiese onderneming UPL Suid-Afrika se beweerde infrastruktuurooreenkoms van 17-miljard-rand met Infrastructure South Africa. Die party is bekommerd oor die onderneming se omgewingsrekord en bewerings van politieke inmenging. Michael Beaumont van ActionSA sê ‘n verklikker beweer ‘n kabinetslid het amptenare opdrag gegee om nie stappe […]
# Inwoners van Kaapstad word genooi om te registreer vir Suid-Afrika se eerste Burgervergadering oor Klimaat, waar 100 ewekansig-gekose deelnemers sal help om die stad se toekomstige vervoer- en klimaatbeleid te vorm. Die inisiatief, wat deur die Universiteit van Wes-Kaapland en die Universiteit Stellenbosch georganiseer word, is daarop gemik om aanbevelings te ontwikkel vir ‘n […]