Skip to content

Regering verskerp pogings om watertoevoeronderbrekings in Gauteng aan te pak

# Die adjunkminister van Water en Sanitasie, David Mahlobo, sê regeringsinstellings het hul pogings verskerp om die voortslepende watervoorsienings-uitdagings in Gauteng aan te pak. Dit volg op Maandag se ontwrigting by Rand Water se Mapleton-pompstasie in Boksburg, wat bedrywighede geraak en watertoevoer na verskeie gemeenskappe bedreig het. Mahlobo sê die watervoorsiening in metro’s en munisipaliteite soos Ekurhuleni, Tshwane, Lesedi, Govan Mbeki, Victor Khanye en Thembisile Hani is in gedrang.

ENG MahloboONDisruptions