# Die omgewingsaktiviste Makoma Lekalakala van Earthlife Africa en Liziwe McDaid van Green Connection is sterk gekant teen die minister van die Omgewing, Dion George, se goedkeuring van ‘n nuwe kernkragsentrale by Duynefontein in die Wes-Kaap. Hulle noem hoë koste, veiligheidsrisiko’s, oprigtingsvertragings en die afwesigheid van radioaktiewe afvaloplossings. Lekalakala dring aan op ‘n mensgedrewe energieplan […]
# Environmental activists Makoma Lekalakala of Earthlife Africa and Liziwe McDaid of Green Connection strongly oppose Environment minister Dion George’s approval of a new nuclear power plant at Duynefontein in the Western Cape. They cite high costs, safety risks, construction delays, and the absence of radioactive waste solutions. Lekalakala urges a people-driven energy plan focused […]
# The Chinese government has announced a multi-million dollar rescue package after flash floods hit villages in the Guangdong province. A record 622.6 mm of rain fell on the provincial capital Guangzhou over four days in the past week – almost three times the average monthly rainfall for the city in August. According to state […]
# Die Chinese regering het ‘n reddingspakket ter waarde van miljoene dollar aangekondig nadat kitsvloede dorpe in die Guangdong provinsie getref het. ‘n Rekord van 622,6-mm reën het die afgelope week oor vier dae in die provinsiale hoofstad Guangzhou geval – byna drie keer die gemiddelde maandelikse reënval vir Augustus. Staatsmedia berig minstens sewe mense […]
# Bokkuddes speel ‘n rol in die voorkoming van veldbrande in Spanje. Verswengende hitte veroorsaak elke somer weghol-veldbrande in die suide van Europa en verwoes groot gedeeltes plantegroei. Die aantal brande in Katalonië het egter verlede jaar afgeneem, al was dit die derde jaar van die ergste droogte in ‘n eeu. Die streeksregering skryf dit […]
# Goat herds are playing their part in the prevention of wildfires in Spain. Each summer, scorching heat sparks wildfires across southern Europe, ravaging vast swathes of land. In Catalonia last year, despite being in the third year of the worst drought in a century, the number of outbreaks decreased. The regional government attributes this […]
# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n ernstige waarskuwing vir die Wes-Kaap- en die Namakwa-streek uitgereik. Vlak-2 waarskuwings geld van middernag môre vir skadelike golwe en wind langs die kus. Stormsterk wind en deinings van tot ses meter hoog word tussen Kaap Columbine en Plettenbergbaai verwag en reën word ook voorspel. Die Weerdiens beveel aan dat […]
# Die Verenigde Nasies se Ontwikkelingsprogram verwelkom die goedkeuring van die derde fase van die Wêreldondersteuningsprogram vir Klimaatsdeursigtigheid. Die program wil ontwikkelende lande se vermoë verbeter sodat hulle die vereistes van die Deursigtigheidsraamwerk ingevolge die Paryse Verdrag kan nakom. Dit sal lande ook ondersteun om vordering teen hulle nasionale klimaatplanne te meet. Die program beskou […]
# Mpumalanga se windenergie-projek van 155-megawatt het nou finansiële steun. Dit volg op ‘n kragaankoop-ooreenkoms van 15-jaar tussen Seriti Green en Energy Exchange van Suider-Afrika. Die projek van vyf-miljard-rand sal 25 windturbines insluit en sowat 525-gigawatt-ure lewer sodra dit in volle produksie is. Seriti Green se uitvoerende hoof, Peter Venn, sê die ooreenkoms begin ‘n […]