# Die Departement van Bosbou, Visserye en die Omgewing het geen verdere berigte van dooie of siek sardyne ontvang sedert ‘n geïsoleerde voorval naby Mbotyi aan die noordelike Wildekus nie. Die Suid-Afrikaanse Instituut vir Akwatiese Bioverskeidenheid het bevestig dat sardyn-herpesvirus ontdek is in ʼn sardynmonster van 1 September in Port St Johns. Die departement se woordvoerder, Zolile Nqayi, sê sardyne wat kommersieel verwerk en deur gereguleerde kanale beskikbaar gestel word, is veilig:
Departement van Bosbou, Visserye en die Omgewing sê geen verdere sardynvrektes is aangemeld nie [KLANK]
ENG NqayiONSardineMortality