Skip to content

R524 gesluit ná botsing tussen vyf voertuie naby Louis Trichardt [KLANK]

# Die Departement van Vervoer in Limpopo sê die R524 is vyf-kilometer buite Louis Trichardt gesluit ná ‘n botsing tussen vyf voertuie, insluitend ‘n polisievoertuig. Woordvoerder Mashudu Mabata sê nooddienste is op die toneel en verkeersbeamptes van Vhembe herlei tans die verkeer. Sy sê motoriste van Thohoyandou moet links draai in Beja-weg in die rigting van die N1:

ENG MabataOnRoadClosure2mp3