# Die MK-party se regsverteenwoordiger, Dali Mpofu, sê president Cyril Ramaphosa kan nie verontskuldig word voor hy verduidelik wat geword het van die miljoene-rand wat op sy plaas, Phala Phala, gesteel is nie. Mpofu het die Wes-Kaapse Hooggeregshof toegespreek, waar Ramaphosa die bevindings van die Artikel 89-onafhanklike paneel betwis. Hy sê die Konstitusionele Hof-uitspraak oor […]
# The MK Party’s legal representative, Dali Mpofu, says president Cyril Ramaphosa cannot be saved until he explains what happened to the millions of rand stolen from his farm, Phala Phala. Mpofu was addressing the Western Cape High Court, where Ramaphosa is challenging findings of the Section 89 independent panel. He says the Constitutional Court’s […]
# Die minister van Landbou, Willie Aucamp, het ‘n deurbraak in uitvoeronderhandelings met Egipte aangekondig wat ‘n beduidende hupstoot vir Suid-Afrika se rooivleisbedryf kan beteken. Hy sê die ooreenkoms is ‘n belangrike mylpaal vir die landbousektor, wat die afgelope tyd teen een van die ergste uitbrekings van bek-en-klouseer in dekades worstel. Aucamp sê Suid-Afrika en […]
# The Recycling Association of South Africa is calling for the suspension of the Price Preference System governing scrap metal exports. The association says the policy forces recyclers to offer scrap to local steel mills at a 30-percent discount, while steel imports continue rising. The organisation says primary steel imports increased 36-percent year-on-year in July, […]
# Die Argentynse president, Javier Milei, dreig met ekonomiese sanksies teen ondernemings wat olie-verkenningswerk rondom die Brits-besette Falkland-eilande doen. Die eilandgroep in die suidwestelike Atlantiese Oseaan bly die onderwerp van ‘n soewereiniteitsgeskil tussen Brittanje en Argentinië, meer as 40 jaar ná ‘n oorlog oor die gebied. Milei beweer Brittanje gee nie gehoor aan die Verenigde […]
# Agriculture minister Willie Aucamp has announced a breakthrough in export negotiations with Egypt, which could provide a significant boost to South Africa’s red meat industry. He says the agreement is a major milestone for the agricultural sector, which has been battling one of the country’s worst foot-and-mouth disease outbreaks in decades. Aucamp says South […]
# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, sê die stryd teen korrupsie lewer beduidende finansiële invorderings. Die Nasionale Vervolgingsgesag se Batebeslagleggingseenheid het reeds 8,3-miljard-rand se onregmatige winste verhaal, waarvan 3,68-miljard-rand aan slagoffers uitbetaal is en 4,6-miljard-rand aan die Bate-herwinningsrekening. Die Spesiale Ondersoekeenheid het die afgelope boekjaar bates en kontant van 936-miljoen-rand ingevorder. […]
# Minister of Justice and Constitutional Development, Mmamoloko Kubayi, says the fight against corruption is yielding significant financial recoveries. The National Prosecuting Authority’s Asset Forfeiture Unit has recovered 8.3-billion-rand in unlawfully obtained gains. Of this, 3.68-billion-rand was paid to victims, and 4.6-billion-rand went to the Criminal Assets Recovery Account. The Special Investigating Unit has recovered assets […]
# Die motorvervaardiger Volkswagen het ‘n verreikende kostebesparingsplan goedgekeur wat 50-duisend poste sal besnoei, die onderneming se modelreeks met die helfte verminder en voertuigvervaardiging in vier aanlegte in Duitsland sal beëindig. Volkswagen het ‘n oormaat produksievermoë van 500-duisend voertuie in Europa. ‘n Mededingende toekomstige produksietoewysing vir sy aanlegte in Emden, Zwickau, Hanover en Neckarsulm is […]