# Government has secured around 5.6-billion-rand in concessional loan financing to support National Treasury’s Metro Trading Services Reform programme. The funding comes from the German and French Development Cooperation via KfW Development Bank and the French Development Agency. The programme is aimed at turning around electricity, water and sanitation, and solid waste management in South […]
# Trade union Solidarity has welcomed the extension of the African Growth and Opportunity Act until the end of 2028. However, the union is concerned that South Africa could be excluded from the programme. It warns losing AGOA access could hurt the car and farming industries and cost thousands of jobs. Solidarity’s Jaco Kleynhans urged […]
# Die vakbond Solidariteit het die verlenging van die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika tot die einde van 2028 verwelkom. Die vakbond is egter bekommerd Suid-Afrika kan van die program uitgesluit word. Hy waarsku die verlies van AGOA-toegang kan die motor- en landboubedrywe benadeel en duisende werksgeleenthede kos. Jaco Kleynhans van Solidariteit het […]
# Die Departement van Openbare Werke en Infrastruktuur verwelkom president Cyril Ramaphosa se magtiging van ‘n ondersoek deur die Spesiale Ondersoekeenheid na die toekenning van ‘n padonderhoudsprojek in Noordwes. Die ondersoek sluit die P152-pad vanaf Setlagole en die P34-pad in Delareyville in. Die departement sê hy sal ten volle saamwerk en het reeds die nodige […]
# Die Vryheidsfront Plus sê hulle sal Amerikaanse owerhede nader oor Amazon Webdienste se vereiste dat besighede wat aan hul Suid-Afrikaanse beleggingsprogram deelneem, 100-persent in swart besit moet wees. Die party soek duidelikheid of die vereistes regeringsregulasies is of van Amazon self kom. Jaco Mulder van die VF Plus sê ras moet nie bepaal wie […]
# Die Nasionale Raad van Dierebeskermingsverenigings is as ‘n vriend van die hof toegelaat in ‘n saak voor die Appèlhof rakende uitvoere van die horings van renosters wat in aanhouding geteel is. Dit beïnvloed beskermde spesies en diere wat in aanhouding geteel word. Die DBV sê die diere se welsyn as geheel moet voorkeur kry […]
# The Freedom Front Plus says it will approach US authorities over Amazon Web Services’ requirement that businesses participating in its South African investment programme be 100-percent black-owned. The party is seeking clarity on whether the criterion comes from government regulations or Amazon itself. The FF Plus’s Jaco Mulder says race should not decide who […]
# Gauteng het ‘n afname van 96,34-persent in nuwe uitbrekings van bek-en-klouseer aangeteken, met 166 gevalle in Oktober verlede jaar wat verlede maand tot slegs ses gedaal het. Meer as 542-duisend diere is ingeënt, terwyl 94-persent buite voerkrale hul aanvanklike inentings ontvang het. Die provinsiale Departement van Landbou en Landelike Ontwikkeling se woordvoerder, Danisile Sathekge, […]
# Die president van die Europese Kommissie, Ursula von der Leyen, veroordeel ‘n beweerde Russiese hommeltuig-sabotasiekomplot op die Leipzig/Halle-lughawe in Duitsland en beskryf dit as ‘n kommerwekkende uitbreiding na die Europese Unie. Von der Leyen en NAVO se sekretaris-generaal, Mark Rutte, sê Rusland se intimidasie sal nie slaag nie. Sy waarsku die EU sal nie […]