Skip to content

MANCOSA beklemtoon behoefte aan digitale vaardighede terwyl KI bedrywe hervorm [KLANK]

# Die MANCOSA Skool van Inligting en Digitale Tegnologie sê die vinnige groei van kunsmatige intelligensie hervorm nywerhede, ekonomieë en die alledaagse lewe. Tegnologiese vooruitgang bring ook ingewikkelde uitdagings en verhoog die behoefte aan gevorderde digitale vaardighede, kritieke denke en vernuwende probleemoplossing. Woordvoerder Adri Venter sê ekonomiese groei en maatskaplike ontwikkeling vereis dat jong Suid-Afrikaners voorberei word om hul weg te vind in die veranderende digitale omgewing:

AFR MancosaOnKI