# The minister of Communications and Digital Technologies Solly Malatsi has welcomed Telkom’s annual financial results for the year ended 31 March 2026. Malatsi says the results reflect the success of the company’s transformation strategy and continued growth in the telecommunications sector. Telkom reported improved earnings and strong cash flow performance, enabling it to increase […]
# President Cyril Ramaphosa has reaffirmed government’s commitment to fighting corruption and fully dismantling the legacy of state capture. Responding to the Presidency budget vote debate in Parliament, Ramaphosa said efforts are underway to recover stolen public funds and strengthen institutions weakened during the state capture era. He highlighted that more than 17-billion-rand has already […]
# The Freedom Front Plus says South Africa is facing a continued decline in industrial competitiveness. This after new African Development Bank findings showed that Morocco has overtaken South Africa as Africa’s most industrialised economy last year. The party blames problems like power cuts, corruption, policy uncertainty and poor economic management for the decline in […]
# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Parke sê meer as 50-miljoen-rand is bestee aan klein ondernemings wat goedere en dienste binne sy verkrygingsekosisteem verskaf. In vennootskap met Sanlam, en die “I am an Entrepreneur”-program , help die rentevrye lenings, ondernemings om bestellings te lewer en kontantvloei te bestuur. Die inisiatief, wat in 2023 as ‘n proefprojek van […]
# President Cyril Ramaphosa het die regering se verbintenis tot die bestryding van korrupsie herbevestig, asook om die nalatenskap van staatskaping ten volle uit die weg te ruim. Ramaphosa het in reaksie op die debat oor die Presidensie se begrotingsrede in die Parlement gesê pogings is aan die gang om gesteelde openbare fondse te verhaal […]
# Die minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologie, Solly Malatsi, het Telkom se jaarlikse finansiële resultate vir die jaar tot 31 Maart 2026 verwelkom. Malatsi sê die uitslae weerspieël die sukses van die maatskappy se transformasiestrategie en volgehoue groei in die telekommunikasiesektor. Telkom het verbeterde verdienste en sterk kontantvloeiprestasie rapporteer, wat hom in staat stel […]
# Die Vakbond Solidariteit sê die energiereguleerder Nersa se goedkeuring van ‘n spesiale elektrisiteitstarief vir Glencore-Merafe en Samancor ferrochroom-smelters sal korttermynbestendigheid verbeter en help om duisende werksgeleenthede te beskerm. Die vakbond sê die verlaagde kragtarief sal broodnodige verligting bied aan ‘n bedryf wat sukkel met hoë elektrisiteitskoste en wêreldwye mededinging. Cornelius van Leeuwen van Solidariteit […]
# Die Vryheidsfront Plus sê Suid-Afrika se nywerheidsmededingendheid verswak steeds. Dit volg nadat nuwe bevindinge deur die Afrika-Ontwikkelingsbank toon Marokko het Suid-Afrika verlede jaar as Afrika se mees geïndustrialiseerde ekonomie verbygesteek. Die party blameer probleme soos kragonderbrekings, korrupsie, beleidsonsekerheid en swak ekonomiese bestuur vir die afname in vervaardiging en belegging. Jaco Mulder van die party […]
# President Cyril Ramaphosa sê regeringshervormings begin vrugte dra, insluitend vordering in die vermindering van beurtkrag en die verbetering van belangrike infrastruktuur. Ramaphosa het tydens die debat oor die Presidensie se begrotingsrede in die Nasionale Vergadering aan lede van die Parlement gesê hernubare energie neem toe en nuwe beleggings in kragopwekking help om elektrisiteitsvoorsiening bestendig […]