# Die vakbond GIWUSA vra die stigting van ‘n onafhanklike werkersklasbeweging om kapitalisme, neoliberalisme en besuinigingsmaatreëls teen te staan. Die vakbond glo die wêreldwye verwerping van regse nasionalisme bied juis nou ‘n geleentheid vir werkers. Die leier, Mametlwe Sebei, sê werkers moenie bloot op die howe, media of politieke magstrukture staatmaak om hul belange te verdedig nie, maar eerder krag put uit massa-optrede en onafhanklike werkersklas-organisasies:
GIWUSA vra onafhanklike werkersklasbeweging teen kapitalisme en besuiniging [KLANK]
ENG SebeiONAusterity