# The South African Federation of Trade Unions has strongly condemned the latest unilateral decision by the US to impose new trade tariffs on South Africa and dozens of other countries, for allegedly failing to prohibit or effectively combat forced labour. The US Trade Representative has imposed tariffs of 12.5-percent on South Africa. Saftu’s Asive […]
# Die Suid-Afrikaanse Suikerrietkwekersvereniging het die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, gevra om die tariefmeganisme vir suiker-invoere te finaliseer om werklikhede in die huidige plaaslike suikermark te weerspieël. Nuwe data toon 94-duisend-984 ton suiker is tussen Januarie en Mei ingevoer teenoor 55-duisend-213 ton in dieselfde tydperk verlede jaar. Die Internasionale Handelsadministrasie-kommissie bepaal […]
# Business Leadership South Africa se Reform Tracker se kwartaallikse bywerking toon goeie vordering by Binnelandse Sake en openbare dienste, maar kommer bestaan oor elektrisiteit en logistiek. Die verslag gee erkenning aan die Departement van Binnelandse Sake vir vordering met elektroniese visums, eenvoudiger toegang vir toeriste en beter besoekergetalle. BLSA se uitvoerende hoof, Busisiwe Mavuso, […]
# The SA Canegrowers has appealed to minister of Trade, Industry and Competition, Parks Tau, to finalise the sugar import tariff mechanism to reflect current local sugar market realities. New data reveals that 94-thousand-984 tons of sugar were imported between January and May, compared to 55-thousand-213 tons during the same period last year. The International […]
# Die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, sê die regering onderhandel met Amerika oor die 12,5-persent tarief wat op Suid-Afrikaanse uitvoerprodukte ingestel is. Suid-Afrika is een van 60 lande teen wie tariewe ingestel is na ʼn ondersoek deur die Amerikaanse handelsverteenwoordiger wat bevind het die lande tree nie behoorlik op teen dwangarbeid-praktyke […]
# Business Leadership South Africa’s Reform Tracker’s quarterly update shows real progress in Home Affairs and public services; however, there are concerning reversals on electricity and logistics. The tracker has credited the Department of Home Affairs for progress on electronic visas, streamlining access for tourists and boosting visitor numbers. BLSA CEO Busisiwe Mavuso says reversals […]
# Minister of Trade, Industry and Competition, Parks Tau, says the government will continue to engage with the US over the 12.5-percent tariff imposed on South African exports. South Africa was one of 60 countries hit with tariffs following an investigation by the US Trade Representative, which found that the countries did not effectively enforce […]
# Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, het Infrastruktuur Suid-Afrika se Projekvoorbereidings-bodvenster Drie van stapel gestuur om groot infrastruktuurprojekte te bespoedig. Die inisiatief sal openbare instellings ondersteun in die ontwikkeling van projekte wat gereed is vir beleggings ter waarde van een-miljard-rand of meer. Macpherson sê swak projekvoorbereiding vertraag dikwels konstruksie en belegging. […]
# President Cyril Ramaphosa sê Afrikalande moet saamstaan om groeiende wêreldwye uitdagings aan te pak en ontwikkeling op die vasteland aan te dryf. Hy het tydens die opening van die sewende Pan-Afrika-parlement in Midrand gesê Afrika het steeds te kampe met die gevolge van konflik, ekonomiese onsekerheid, geopolitieke spanning en klimaatsverandering. Ramaphosa bepleit sterker samewerking […]