Volgens ‘n News24-ondersoek het AfriForum tussen 2019 en 2024 1,6-miljard-rand van lede en skenkers ingesamel, met 1,5-miljard-rand wat na bewering op salarisse, bemarking en administrasie bestee is. Die verslag sê slegs 304-miljoen-rand is aan regstreekse projekte toegeken, insluitend 13,4-miljoen vir buurtwag-inisiatiewe. Daar is ook bevind dat meer as 80-miljoen-rand aan konferensies en reise bestee is, […]
# The Border Management Authority says long queues of freight trucks – up to 20-kilometres long – at the Beitbridge Port of Entry are being caused by congestion on the Zimbabwean side of the border. BMS spokesperson Mmemme Mogotsi says all South African border operations, including customs, immigration and health inspections, are functioning normally. She […]
# Die Grensbestuursowerheid sê lang toue vragmotors – wat tot 20 kilometer strek – by die Beitbrug-grenspos word veroorsaak deur verkeersopeenhopings aan die Zimbabwiese kant van die grens. Die Owerheidswoordvoerder Mmemme Mogotsi sê alle Suid-Afrikaanse grensbedrywighede, insluitend doeane-, immigrasie- en gesondheidsinspeksies, funksioneer normaal. Sy het beklemtoon dat die owerheid met Zimbabwiese owerhede saamwerk om verkeersopeenhopings […]
# ‘n Nuwe tuberkulose-navorsingsprojek onder leiding van die Universiteit Stellenbosch is besig om ‘n KI-gedrewe diagnostiese instrument te ontwikkel wat borskas-X-straalanalise kombineer met ‘n eenvoudige vingerpunt-bloedtoets. Die AddiCAD-projek is daarop gemik om TB-opsporing te verbeter, veral in hulpbronbeperkte gemeenskappe, deur vals-positiewe uitslae te verminder terwyl akkuraatheid gehandhaaf word. Navorsers sê die innovasie kan diagnose en […]
# A new tuberculosis research project led by Stellenbosch University is developing an AI-powered diagnostic tool, combining chest X-ray analysis with a simple fingertip blood test. The AddiCAD project aims to improve TB detection, particularly in resource-limited communities, by reducing false-positive results while maintaining accuracy. Researchers say the innovation could speed up diagnosis and treatment […]
# Rise Mzansi en die GOOD-party het Sarah Mabotsa benoem as hul Tshwane-burgemeesterskandidaat vir die 2026-plaaslikeregeringsverkiesing. Mabotsa, die stad se burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Ontwikkeling en Ruimtelike Beplanning, se benoeming is in Montana, Pretoria, aangekondig. Die partye het haar beskryf as ‘n etiese leier wat daartoe verbind is om openbare fondse te beskerm en inwoners te […]
# The Congress of South African Trade Unions remains concerned about the Department of Employment and Labour’s ability to enforce labour laws and tackle unemployment. COSATU says millions of vulnerable workers still face labour rights violations. The federation spokesperson Matthew Parks says the planned recruitment of 20-thousand contract labour inspectors has fallen short of target […]
# Die vakbond COSATU sê hy is steeds bekommerd oor die Departement van Indiensneming en Arbeid se vermoë om arbeidswette af te dwing en werkloosheid aan te pak. COSATU sê miljoene kwesbare werkers worstel steeds met skendings van arbeidsregte. Die woordvoerder, Matthew Parks, sê die beplande werwing van 20-duisend kontrak-arbeidsinspekteurs het nie aan die teiken […]
# Die EFF-leier Julius Malema sê die party sal ‘n beleid formuleer wat gelyke verteenwoordiging van mans en vroue in die werkplek vereis. Malema het tydens die bekendstelling van die party se verkiesingsmanifes en regeringsvisie gesê geen werkplek sal toegelaat word om meer mans as vroue in diens te neem nie. Hy sê geslagsgelykheid moet […]