# Die graderingsagentskap Moody’s het die Stad Johannesburg se kredietgradering op hersiening geplaas vir ‘n moontlike afgradering,as gevolg van kommer oor bestuurs- en likiditeitsrisiko’s. Dit volg na die opskorting van die stad se effekte deur die Johannesburgse Effektebeurs na vertragings met die publikasie van geouditeerde finansiële state. Volgens News24 sê Moody’s die besluit het markvertroue […]
# Foot and Mouth Disease Response South Africa vra dringende betrokkenheid deur die privaat sektor om te help met die verkryging en verspreiding van die 14-miljoen entstofdosisse om die bek-en-klouseer-uitbreking te bekamp. Woordvoerder Andrew Morphew waarsku die regering se plan om 80-persent van die beeskudde binne ‘n jaar in te ent, is te stadig en […]
# Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, sê die regering mag die tydelike brandstofheffingverligting vir tot twee maande verleng, maar kan nie langtermynondersteuning bekostig nie weens begrotingsbeperkings. Volgens News24 het Godongwana gesê die huidige verlaging van drie-rand per liter in die brandstofheffing, wat ongeveer ses-miljard-rand per maand kos, sal op 5 Mei eindig. Hy het […]
# COSATU en die Federasie van Vakbonde van Suid-Afrika sê Suid-Afrika se finansieringstelsel vir gesondheidsorg is onvolhoubaar en toenemend onbekostigbaar vir werkers. Die vakbonde haal kommentaar aan deur die Minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, tydens ‘n NEDLAC Artikel 77-verhoor, waar hy sistemiese druk en stygende koste erken het. Cosatu-woordvoerder Zanele Sabela voer aan dat mediesefondsverhogings […]
# Die geskorste hoof- finansiële beampte van Tshwane, Gareth Mnisi, het voor die Madlanga-kommissie getuig hy het inligting oor tenderprosesse met die geskorste SAPD-sersant Fannie Nkosi gedeel, maar hou vol dit was nie vertroulik nie. Kommissaris Sandile Khumalo het sy uitspraak betwis en aangevoer die boodskappe bevat sensitiewe munisipale inligting, wat vrae laat ontstaan het […]
# Die burgemeester van Ekurhuleni, Nkosindiphile Xhakaza, het die hoof van die Metro se Departement vir Strategie en Korporatiewe Beplanning, Tsholofelo Koopedi, as die waarnemende stadsbestuurder aangestel ná die arrestasie van Kagiso Lerutla op die OR Tambo Internasionale Lughawe. Hy sal saam met die geskorste adjunkhoof van die Ekurhuleni-metropolisie, wat ook die naweek in hegtenis […]
# Die ACDP in Ekurhuleni, Gauteng, kritiseer die miljoene-rand wat aan chemiese toilette bestee is, en dring aan dat fondse na blywende sanitasie herlei word. Palesa Yates van die party sê inwoners verdien waardige, volhoubare dienste. Die party het ‘n News24-berig aangehaal wat beweer ‘n twyfelagtige onderneming het meer as 100-miljoen-rand se kontrakte ontvang. Sy […]
# Suspended Tshwane chief financial officer Gareth Mnisi has revealed to the Madlanga Commission that he shared information on tender processes with suspended SAPS sergeant Fannie Nkosi, however, insists it was not confidential. Commissioner Sandile Khumalo challenged his claim, arguing the messages contained sensitive municipal information, raising questions about procurement integrity and oversight. Mnisi admitted […]
# Ekurhuleni mayor Nkosindiphile Xhakaza has appointed the head of the Metro’s Department of Strategy and Corporate Planning, Tsholofelo Koopedi, as acting city manager, following the arrest of Kagiso Lerutla at OR Tambo International Airport. He is expected in court alongside suspended Ekurhuleni Metro Police deputy chief Julius Mkhwanazi who was also arrested over the […]