Skip to content

Minister Godongwana ontken brandstofprysverligting moet kiesers paai voor verkiesing [KLANK]

# Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, ontken opposisiepartye se bewering dat die tydelike brandstofheffing-verligting wat hy in die Mini-begroting aangekondig het, blote politiekery is. Die heffing word van 4 November tot 1 Desember met drie-rand per liter vir diesel en een-rand-50-sent vir petrol verlaag en beteken verligting van tien-miljard-rand. Godongwana sê dis toevallig dat die brandstofverligting oor twee weke op stemdag in werking tree:

ENG GodongwanaDefendsLevy