# Die vakbond Numsa sê hy beskou die afleggings by die Ford Motormaatskappy as ʼn aanval op die werkersklas. Die maatskappy beplan om minstens 470 werkers af te lê by sy aanlegte in Pretoria en die Oos-Kaap om aan te pas by veranderende eise in die mark. Numsa-woordvoerder Phakamile Hlubi-Majola sê die regering moet sy […]
# Die DA sê hy het die voorsitter van die parlementêre portefeuljekomitee oor Elektrisiteit en Energie, Queenie Mvana, gevra vir ʼn dringende hersiening van die skikkingsooreenkoms tussen Eskom en die energiereguleerder. Nersa het ‘n skikking van 54-miljard-rand met die kragvoorsiener buite die hof bereik ná foute in die berekening van tariewe. Kevin Mileham van die […]
# The City of Cape Town says the Tourism Development Framework, which will be published soon, is the metro’s action plan to grow and strengthen the visitor economy. According to the latest Economic Value of Tourism Report, Cape Town welcomed 2.4-million, overnight visitors in 2024, who spent 24.5-billion-rand directly in the economy, and supported over […]
# Cosatu sê Suid-Afrika se ekonomiese krisis gaan vererger ná Amerika se instelling van handelstariewe van 30-persent. Die vakverbond sê hy is bekommerd oor die moontlikheid van aansienlike werksverliese as gevolg van hierdie tariewe op die land se uitvoere na die wêreld se grootste ekonomie. Cosatu-woordvoerder, Zanele Sabela, sê die verwoestende uitwerking van die tariewe […]
# The National Union of Metalworkers of South Africa says it regards the retrenchments by Ford Motor Company SA as an attack on the working class. The company plans to cut at least 470 jobs at its Pretoria and Eastern Cape plants in a bid to respond to evolving market demands. Numsa’s spokesperson, Phakamile Hlubi-Majola, […]
# The DA says it has asked the chairperson of Parliament’s portfolio committee on Electricity and Energy, Queenie Mvana, for an urgent review of the settlement agreement between Eskom and energy regulator Nersa. Nersa has reached a 54-billion-rand out-of-court settlement with the power utility over tariff calculation errors. The DA’s Kevin Mileham says this incident highlights […]
# Nuwe inligting het aan die lig gekom in die voortslepende Digital Vibes-korrupsiesaak van meer as 150-miljoen-rand se vermeende onregmatige kontrakte wat die Departement van Gesondheid toegeken het. Die Spesiale Tribunaal het die Spesiale Ondersoekeenheid toestemming gegee om die nuwe inligting in die saak teen Digital Vibes en talle ander maatskappye en direkteure te gebruik. […]
# Cosatu says South Africa’s economic crisis is set to deepen following the imposition of the 30-percent trade tariffs by the US. The union federation says it is concerned by the potential jobs bloodbath that may result from these tariffs imposed on the country’s exports to the world’s largest economy. Cosatu’s spokesperson, Zanele Sabela, says […]
# Die DA sê die regering se traagheid het veroorsaak dat duisende Suid-Afrikaners hul werk in die staal- en voertuigbedryf verloor. ArcelorMittal Suid-Afrika gaan drie-duisend-500 poste afskaf terwyl Ford, Goodyear en Mercedes ook honderde werkers gaan afdank. Toby Chance van die DA sê bedrywe kan nie meeding nie, weens die regering se struikelblokke soos rompslomp, […]