# Statistiek Suid-Afrika sê vervaardigingproduksie het met 4,3-persent in Mei gedaal in vergelyking met dieselfde maand verlede jaar, hoofsaaklik as gevolg van dalings in die voedsel en drank-, metaal- en hout- en papierbedrywe. Produksie het egter met 1,1-persent verbeter in vergelyking met April. Nicolai Claassen van Statistiek SA sê verkope vir die drie maande tot […]
# Statistics South Africa says manufacturing production fell by 4.3-percent in May compared with the same month last year, mainly due to declines in the food and beverages, metals, and wood and paper industries. However, production increased by 1.1-percent compared with April. Stats SA’s Nicolai Claassen says sales for the three months to May were […]
# Standard Bank says South Africa’s economy is showing signs of recovery as improvements in governance and infrastructure begin to boost growth. The bank’s chief economist, Goolam Ballim, forecasts economic growth of 1.7-percent next year, rising to two-percent in 2028, which is more optimistic than the International Monetary Fund’s forecast. Ballim says stronger institutions and […]
# Standard Bank sê Suid-Afrika se ekonomie toon tekens van herstel namate verbeterings in bestuur en infrastruktuur groei begin versterk. Die hoofekonoom van die bank, Goolam Ballim, voorspel ekonomiese groei volgende jaar van 1,7-persent, wat styg tot twee-persent in 2028, wat ‘n meer optimistiese vooruitskatting is as die Internasionale Monetêre Fonds se voorspelling. Ballim sê […]
# Finansiële kenners waarsku afgetredenes gedurende Spaarmaand om seker te maak hulle onttrek nie te veel uit hul lewende annuïteite nie, en sê hoë onttrekkingskoerse kan aftreespaargeld vinnig laat krimp. Terwyl lewende annuïteite buigsaamheid bied, sê kenners ‘n volhoubare jaarlikse onttrekking van ongeveer vier- tot vyf-persent kan help om kapitaal te bewaar. Hulle waarsku ook […]
# Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, sê baie munisipaliteite het te afhanklik geword van elektrisiteitsverkope as ‘n bron van inkomste, ondanks dalende kragverbruik. Hy het ‘n nuuskonferensie gehou nadat die Nasionale Tesourie tydelik die befondsing aan 69 munisipaliteite opgeskort het weens wanbestuur. Godongwana sê afhanklikheid van elektrisiteitsverkope is nie meer volhoubaar nie en munisipaliteite […]
# Die Streekhof in Mdantsane in die Oos-Kaap het bevind die voormalige eienaars van die Enyobeni-taverne, Siyakhangela en Vuyokazi Ndevu, is wettig aanspreeklik vir die tragedie in 2022 waarin 21 tieners dood is. Die hof het beslis die eienaars het versuim om drankwette af te dwing. Die geregtelike doodsondersoek het maande se getuienis aangehoor vanaf […]
# Finance minister Enoch Godongwana says many municipalities have become overly reliant on electricity sales as a source of revenue, despite declining electricity consumption. He briefed the media following the National Treasury’s temporarily suspension of funding to 69 municipalities due to mismanagement. Godongwana says dependence on electricity sales is no longer sustainable and municipalities must […]
# Die Motorbedryfsraad, Naamsa, het die Motorproduksie- en Ontwikkelingsprogram verdedig teen oproepe dat dit geskrap moet word. Die bedryfsliggaam sê die program is ‘n belegging in Suid-Afrika se nywerheidsekonomie, nie ‘n subsidie vir vervaardigers nie. Hy sê die program het verlede jaar sowat 137-miljard-rand in plaaslike waardetoevoeging ingebring en meer as 270-miljard-rand se motoruitvoere ondersteun. […]