# Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, sê baie munisipaliteite het te afhanklik geword van elektrisiteitsverkope as ‘n bron van inkomste, ondanks dalende kragverbruik. Hy het ‘n nuuskonferensie gehou nadat die Nasionale Tesourie tydelik die befondsing aan 69 munisipaliteite opgeskort het weens wanbestuur. Godongwana sê afhanklikheid van elektrisiteitsverkope is nie meer volhoubaar nie en munisipaliteite […]
# Die Streekhof in Mdantsane in die Oos-Kaap het bevind die voormalige eienaars van die Enyobeni-taverne, Siyakhangela en Vuyokazi Ndevu, is wettig aanspreeklik vir die tragedie in 2022 waarin 21 tieners dood is. Die hof het beslis die eienaars het versuim om drankwette af te dwing. Die geregtelike doodsondersoek het maande se getuienis aangehoor vanaf […]
# Finance minister Enoch Godongwana says many municipalities have become overly reliant on electricity sales as a source of revenue, despite declining electricity consumption. He briefed the media following the National Treasury’s temporarily suspension of funding to 69 municipalities due to mismanagement. Godongwana says dependence on electricity sales is no longer sustainable and municipalities must […]
# Die Motorbedryfsraad, Naamsa, het die Motorproduksie- en Ontwikkelingsprogram verdedig teen oproepe dat dit geskrap moet word. Die bedryfsliggaam sê die program is ‘n belegging in Suid-Afrika se nywerheidsekonomie, nie ‘n subsidie vir vervaardigers nie. Hy sê die program het verlede jaar sowat 137-miljard-rand in plaaslike waardetoevoeging ingebring en meer as 270-miljard-rand se motoruitvoere ondersteun. […]
# The Mdantsane Regional Court in the Eastern Cape has found former Enyobeni Tavern owners Siyakhangela and Vuyokazi Ndevu legally liable for the 2022 tragedy that claimed the lives of 21 teenagers. The court ruled the owners failed to enforce liquor laws. It says the inquest heard months of evidence from survivors, investigators and forensic […]
# Die Motorbedryf-personeelvereniging sê die Nasionale Tesourie se besluit om tydelik befondsing van 69 munisipaliteite te weerhou, straf kwesbare gemeenskappe en werkers, terwyl niks gedoen word om wanbestuur en korrupsie te hanteer wat plaaslike regering verlam nie. MISA se woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, sê dis tyd dat diegene wat verantwoordelik is, aanspreeklik gehou word. Sy sê […]
# Die Suid-Afrikaanse regering en die Verenigde Nasies het vandag in Pretoria ‘n vyfjaar-samewerkings-raamwerk-ooreenkoms onderteken ter ondersteuning van die land se ontwikkelingsdoelwitte en Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte. Die minister van Beplanning, Monitering en Evaluering, Maropene Ramokgopa, het die ooreenkoms namens Suid-Afrika onderteken, terwyl die VN se inwonende koördineerder, Nelson Muffuh, die organisasie verteenwoordig het. Die ooreenkoms geld […]
# COSATU steun sy geaffilieerde vakbond, die Suid-Afrikaanse Handels-, Spysenierings- en Verwante Werkersunie, in die teenkanting van Sun International se afleggingsproses. Zanele Sabela van COSATU beweer afleggings is deurgevoer voordat die raadplegingsproses afgehandel is, teenstrydig met die Wet op Arbeidsverhoudinge. Sy sê SACCAWU sal regstappe oorweeg om werkers wat geraak word se belange te beskerm […]
# Eskom se uitvoerende groepshoof, Dan Marokane, het in die vorige boekjaar ‘n vergoedingspakket van 11,728-miljoen-rand ontvang. Die nutsmaatskappy sê die pakket weerspieël prestasie ná die terugkeer na winsgewendheid, met ‘n wins voor belasting van 23,9-miljard-rand. Werknemerskoste het tot 45,4-miljard-rand gestyg, insluitend 5,4-miljard-rand vir prestasie-aansporings wat daarop gemik is om kritieke vaardighede te behou. Eskom […]