# Build One South Africa het Nongelo Chiume as sy burgemeesterskandidaat vir Ekurhuleni benoem. Chiume sê hy wil die metro omskep in Suid-Afrika se toonaangewende vervaardigings- en industriële sentrum deur beleggings te lok, werk te skep en infrastruktuur te verbeter. Hy het ook belowe om korrupsie vas te vat, wetstoepassing te versterk en dienslewering te […]
# Eskom’s Generation Recovery Plan continues to improve electricity supply, with South Africa recording 420 consecutive days without load-shedding. The utility says the Energy Availability Factor has increased to nearly 65-percent, while unplanned outages and diesel costs have dropped significantly. Five provinces have also been removed from load reduction, benefiting more than one million customers. […]
# Build One South Africa has announced Nongelo Chiume as its mayoral candidate for Ekurhuleni. Chiume says he wants to transform the metro into South Africa’s leading manufacturing and industrial hub by attracting investment, creating jobs and improving infrastructure. He also pledged to tackle corruption, strengthen law enforcement and improve service delivery, to drive economic […]
# Parliament’s Portfolio Committee on Tourism chairperson Ronalda Nalumango has urged the government to ensure township and village tourism entrepreneurs are not excluded from the sector’s growth. Nalumango says tourism should be measured by the jobs, businesses and opportunities it creates in underserved communities, not only by visitor numbers to major cities. While welcoming the […]
# Die voorsitter van die Parlement se Portefeuljekomitee oor Toerisme, Ronalda Nalumango, het die regering gevra om seker te maak toerisme-entrepreneurs in townhips en dorpe word nie van die sektor se groei uitgesluit nie. Nalumango sê toerisme moet gemeet word aan werksgeleenthede, besighede en geleenthede in onderbediende gemeenskappe, nie net aan besoekersgetalle in groot stede […]
# Boere in Mpumalanga is bekommerd oor vertragings in die bekendstelling van bek-en-klouseer-entstowwe en waarsku die huidige tempo is te stadig. Die Rooivleisprodusente-organisasie sê slegs 33-duisend-500 beeste is ingeënt uit 61-duisend dosisse wat ontvang is. Die Gert Sibande-distrik is die hardste deur die uitbreking getref. Die provinsiale bestuurder Hennie Laas het die Departement van Landbou […]
# Die Johannesburg Crisis Alliance waarsku die stad se verergerende afvalbestuursmislukkings is besig om in ‘n openbare gesondheidsnoodtoestand te ontaard. Die organisasie sê voortgesette vertragings met die verwydering van vullis skep gesondheids-, omgewings- en veiligheidsrisiko’s vir inwoners. Die Alliansie skryf die krisis toe aan arbeidsgeskille, swak kontrakteursprestasie, finansiële beperkings en swak langtermynbeplanning. Hy sê Pikitup […]
# Die minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologie, Solly Malatsi, sê die verwydering van luukse belasting op intreevlak-slimfone help om digitale toegang en ekonomiese geleenthede uit te brei. Malatsi se verklaring volg na die vrystelling van ‘n verslag deur die Global System for Mobile Communications Association wat die impak geëvalueer het van die skrapping van […]
# Farmers in Mpumalanga have raised concerns over delays in the rollout of Foot and Mouth disease vaccines, warning the current pace is too slow. The Red Meat Producers Organisation says only 33-thousand-500 cattle have been vaccinated from 61-thousand doses received. The Gert Sibande District remains the hardest hit by the outbreak. Provincial manager Hennie […]