#The ANC Youth League has reiterated calls for full and independent investigation by the Public Protector’s office over allegations involving Resolve Communications. It is claimed that former DA leader, Tony Leon, used his political influence with DA cabinet ministers to benefit private business clients. The League’s president, Collen Malatji, called for accountability and the protection […]
# Die ANC-jeugliga het opnuut versoek dat die Openbare Beskermer ‘n volledige en onafhanklike ondersoek doen na bewerings rakende Resolve Communications. Daar word beweer dat die voormalige DA-leier, Tony Leon, sy politieke invloed met DA-kabinetsministers gebruik het om privaat sakekliënte te bevoordeel. Die president van die liga, Collen Malatji, het ‘n beroep gedoen op verantwoordbaarheid […]
# Die EFF in Gauteng het die stadsraad van Tshwane se besluit verwelkom om die stadsbestuurder, Johann Mettler, op voorsorgskorsing te plaas hangende ‘n onafhanklike ondersoek. Die party sê hy is lank reeds bekommerd oor sy leierskap en bestuur. Die EFF sê die skorsing is nodig om die integriteit van die ondersoek te beskerm en […]
# The EFF in Gauteng has welcomed the City of Tshwane Council’s decision to place City Manager Johann Mettler on precautionary suspension pending an independent investigation. The party says it has long raised concerns over his leadership and governance. The EFF argues the suspension is necessary to protect the integrity of the investigation and rejects […]
# Firecrest Group founder and financial planner Gareth Collier says many high-income earners remain financially trapped because of lifestyle inflation and excessive spending. Collier says in a feature article in Moneyweb, marking Savings Month, true financial freedom depends more on behaviour than income, warning that financing luxury lifestyles can erode long-term wealth. He urges investors […]
# Die stigter en finansiële beplanner van die Firecrest Group, Gareth Collier, sê baie mense met ‘n hoë inkomste bly finansieel vasgevang weens leefstylinflasie en oormatige besteding. Collier sê ter viering van Spaarmaand op Moneyweb, ware finansiële vryheid hang meer af van gedrag as van inkomste, en waarsku die finansiering van luukse leefstyle kan langtermyn-welvaart […]
# The National Liquor Traders Council says it is intensifying efforts to educate young people about the dangers of underage drinking following the Enyobeni Tavern judgment. Spokesperson Lucky Ntimane says the KuGompo Regional Court’s finding that the tragedy could have been prevented highlights the need for stricter compliance with liquor laws and greater public awareness. […]
# Die Nasionale Drankhandelaarsraad sê hy verskerp pogings om jongmense op te voed oor die gevare van minderjarige drankgebruik na die uitspraak in die Enyobeni Taverne-spraak. ‘n Woordvoerder van die raad, Lucky Ntimane, sê die KuGompo-streekhof se bevinding dat die tragedie voorkom kon word, beklemtoon die behoefte aan strenger nakoming van drankwette en groter openbare […]
# Eskom se Opwekkingsherstelplan verbeter steeds elektrisiteitsvoorsiening, met Suid-Afrika wat nou 420 opeenvolgende dae sonder beurtkrag gehad het. Die nutsmaatskappy sê die Energiebeskikbaarheidsfaktor het tot byna 65-persent gestyg, terwyl onbeplande onderbrekings en dieselkoste aansienlik gedaal het. Vyf provinsies is ook van kragvermindering vrygestel, wat meer as een-miljoen kliënte bevoordeel het. Eskom sê voldoende opwekkingsvermoë is […]