# Die legendariese musiekmagnaat Clive Davis is op 94 oorlede. Die voormalige hoof van Colombia and Arista Records, bekend as “die man met die goue ore”, is Maandag in sy huis in Manhattan dood. Davis se 50 jaar lange loopbaan het hom met van die grootste name in die musiekbedryf laat werk, insluitend Bruce Springsteen, […]
# Legendary music mogul Clive Davis has passed away at the age of 94. The former head of Colombia and Arista Records, famously dubbed “the man with the golden ears,” died at his Manhattan home on Monday. Davis’s 50-year career saw him work with some of the biggest names in the music industry, including Bruce Springsteen, […]
# Unilever is aangesê om die verpakking van sy Sunlight Platinum-skottelgoedwasmiddel te verander nadat die Advertensie-reguleringsraad bevind het sy bemarkings-bewerings is misleidend. Die voorkant van die bottel adverteer ‘n 100-persent plantgebaseerde formule. ‘n Verbruikersklag het egter onthul daar staan agterop in kleinletters dat ander nie-plantgebaseerde bestanddele ingesluit is. Die onderneming voer aan die voorkant verwys […]
# Unilever has been ordered to alter the packaging of its Sunlight Platinum dishwashing liquid after the Advertising Regulatory Board found its marketing claims to be misleading. The front label prominently advertised a “100-percent plant-based active” formulation. A consumer complaint however revealed the back label says “other non-plant-based actives are included” in small print. The company argued […]
# Deputy minister for Basic Education, Reginah Mhaule, has commended the growing partnership between government, the private sector, civil society organisations and development partners in advancing menstrual health and hygiene management for learners across South Africa. The department’s spokesperson, Terrence Khala says the Deputy Minister highlighted the importance of collective action in ensuring that no […]
# Die adjunkminister van Basiese Onderwys, Reginah Mhaule, het die groeiende vennootskap tussen die regering, die privaat sektor, burgerlike samelewingsorganisasies en ontwikkelingsvennote geprys vir die bevordering van menstruele gesondheid en higiënebestuur vir leerders regoor Suid-Afrika. Die departement se woordvoerder, Terrence Khala, sê die adjunkminister het die belangrikheid van gesamentlike optrede beklemtoon om te verseker dat […]
# Die Padongelukkefonds moedig jongmense aan om ‘n aktiewe rol te speel in die verbetering van padveiligheid gedurende Jeugmaand. Hy waarsku jongmense is steeds onder die kwesbaarste padgebruikers, wat meer as 50-persent van padsterftes verteenwoordig. Die fonds sê waaghalsige gedrag soos spoed en roekelose bestuur veroorsaak steeds ongelukke. Die Fonds gaan voort met die jeugbestuurderontwikkelingsprogram, […]
# The Road Accident Fund urges young people to take an active role in improving road safety during Youth Month. They warn that young people remain among the most vulnerable road users, accounting for just over 50-percent of road fatalities. The fund says risky behaviour such as speeding, reckless and distracted driving continues to drive […]
# Die Instituut vir Bestuursontwikkeling en Produktiwiteit SA het aangekondig Suid-Afrika het sy posisie in die 2026 Wêreldmededingendheidsjaarboek verbeter en is tans 54ste uit 70 ekonomieë wat beoordeel is, vergeleke met 64ste in 2025. Produktiwiteit SA se statistikus, Juliet Mashabela, sê die verbetering dui op vordering in verskeie sleutelgebiede, insluitend regeringsdoeltreffendheid, sakevertroue en infrastruktuurbestuur. Sy […]