Skip to content

Kaapstad se swembaddens is gereed om gesinne tydens September-vakansie te ontvang [KLANK]

# Kaapstad se openbare swembaddens sal tydens die September-vakansie oop wees. Inwoners en besoekers sal van 23 September tot 5 Oktober hierdie munisipale geriewe kan geniet. Die swembaddens sal elke dag van tienuur tot vyfuur oop wees. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Francine Higham, sê vyf swembaddens, by Westridge, Bellville-sentraal, Mnandi, Athlone en Vulindela, sal gesluit bly vir noodsaaklike instandhouding:

ENG HighamONSchoolHolidays