# Die Wes-Kaapse premier se Koördineringsforum sê die provinsie maak goeie vordering met die beheer van bek-en-klouseer. Geen nuwe gevalle is in die afgelope 39 dae in die provinsie aangemeld nie. Dit dui daarop dat die uitbreking nou bestendig is. Altesaam 164-duisend-425 inentings is reeds op 756 plekke in die provinsie gedoen. Premier Alan Winde […]
# The Western Cape Premier’s Coordinating Forum says the province is continuing to make steady progress in controlling the foot-and-mouth disease. No new cases have been recorded in the province in the past 39 days, indicating that the outbreak has stabilised. A total of 164-thousand-425 vaccine doses have so far been administered at 756 sites […]
# Sakeliga verwelkom gister se uitspraak van die Hooggeregshof in Pretoria wat streng sperdatums stel vir die regering se bek-en-klouseer-entstofplan. Anton Meijer van die organisasie sê die uitspraak versterk boere se regsuitdaging en plaas druk op die regering om privaat entstofmaatreëls toe te laat en siektebeheer dringend te verbeter:
# Die African Peoples Convention sê Gemeenskaplike Eiendomsverenigings kan nie ekonomiese voordele lewer nie, al beheer hul miljoene hektaar grond. Swak bestuur, ‘n gebrek aan toegang tot befondsing, swak sakevermoë en onduidelike belastingreëls is genoem. Woordvoerder Themba Godi vra dringende hervormings, insluitend ‘n toegewyde ondersteuningsagentskap, die insluiting van die finansiële sektor en bekwame leierskap. Hy […]
# Sakeliga has welcomed an order by the High Court in Pretoria yesterday, setting strict deadlines for government’s foot and mouth disease vaccine plan. Anton Meijer of the organisation says the ruling strengthens farmers’ legal challenge and pressures the government to allow private vaccine measures and improve disease control urgently:
# The African Peoples Convention says Communal Property Associations are failing to deliver economic benefits despite controlling millions of hectares of land. It cites weak governance, lack of funding access, poor business capacity, and unclear tax rules. The APC’s Themba Godi calls for urgent reforms, including a dedicated support agency, financial sector inclusion, and professionalisation […]
# United Africans Transformation says South Africa’s freedom remains incomplete, with poverty, unemployment and landlessness still affecting millions. The organisation argues political rights alone do not equate to true liberation, calling for urgent land redistribution and economic reform. It says many citizens remain excluded from wealth and opportunity, despite democratic gains. National spokesperson Mighty Mabule […]
# United Africans Transformation sê Suid-Afrika se vryheid bly onvolledig, want miljoene mense worstel steeds met armoede, werkloosheid en ‘n gebrek aan grond. Die organisasie meen politieke regte is nie gelykstaande aan ware bevryding nie, en vra dringende herverdeling van grond en ekonomiese hervorming. Nasionale woordvoerder Mighty Mabule vra die regering om werkskepping voorop te […]
# Vroue-plaaswerkers in die Wes-Kaap sê hulle het min om te vier hierdie Vryheidsdag, aangesien hul steeds worstel met probleme soos uitsettings, onsekerheid rondom grondbesit en gebrek aan grond. Hulle voer aan die belofte van 1994 is nie ten volle bereik met verbeterde lewensomstandighede of sekerheid oor grondbesit nie. Die werkers vra dringende regeringsoptrede om […]