# Die Wes-Kaapse Departement van Landbou sê nuwe uitbrekings van die hoogs aansteeklike voëlgriep is in die provinsie aangemeld. Onlangse uitbrekings is bevestig by hoenders in Noordwes en Mpumalanga, met een pluimvee-uitbraak in die Wes-Kaap wat verlede maand by geteelde eende naby die Paarl opgespoor is. Die departement se woordvoerder, Mary James, sê boonop was […]
# The Western Cape Agriculture Department says new outbreaks of the highly contagious bird flu have been detected in the province. Recent outbreaks have been confirmed in chickens in North West and Mpumalanga provinces, with one poultry outbreak in the Western Cape detected in farmed ducks near Paarl last month. The department’s spokesperson, Mary James says […]
# Die voorsitter van die taakmag vir die B20-volhoubare voedselstelsels, Debra Mallowah, waarsku die wêreldwye voedselkrisis is nie meer bloot ‘n bespiegeling nie, maar ‘n harde werklikheid wat dringende optrede vereis. Sy het tydens ‘n aanlyn rondetafelgesprek van B20 Suid-Afrika die krisis ‘n sistemiese mislukking genoem wat alle streke en inkomstegroepe raak. Mallowah het vier […]
# B20 Sustainable Food Systems Task Force chairperson, Debra Mallowah, has warned that the global food crisis is no longer hypothetical, but a harsh reality requiring urgent action. Speaking at a B20 South Africa virtual roundtable, she called the crisis a systemic failure, affecting all regions and income groups. Mallowah outlined four urgent priorities including food […]
# Kaapse Forum en die Internasionale Landbou-akademie vir Afrika het kragte saamgesnoer om leerders aan landbouskole in die Wes-Kaap te help om ‘n loopbaan in landbou te ontsluit. Dit is deel van i3A se skoolprogram. Bernard Pieters van Kaapse Forum sê die vennootskap sal dit vir leerders moontlik maak om van graad 10 af hul […]
# The Cape Forum and the International Agricultural Academy for Africa have joined forces to help coloured learners at agricultural schools in the Western Cape, to unlock a career in agriculture. This is part of i3A’s school programme. Cape Forum’s Bernard Pieters says this partnership will make it possible for learners to start their agricultural studies […]
# Die Suid-Afrikaanse Rietsuikerprodusente-vereniging sê die suikernywerheid kan vanjaar na ‘n beter oes uitsien, met ‘n verwagte opbrengs van 18-miljoen-ton suikerriet wat ‘n verbetering is van die 16-miljoen-ton van verlede jaar. Die organisasie waarsku egter dat die nywerheid steeds kwesbaar is met die vertragings in die verhoging van invoertariewe en ‘n moontlike heffing van 30-persent […]
# SA Canegrowers says the sugar industry is set for a better harvest this year, with an expected 18million tons of sugarcane, up from last year’s 16 million tons. However, the organisation warns the industry is still at risk due to delays in raising sugar import tariffs and a possible 30-percent tax on exports to […]
# Solidariteit verwelkom die Amerikaanse regering se erkenning van die wreedheid en uniekheid van plaasaanvalle in Suid-Afrika. Dit volg op ‘n ondersoek deur die Amerikaanse Departement van Buitelandse sake se Buro vir Demokrasie, Menseregte en Arbeid. Hy het bevind dat plaasaanvalle nie gewone misdade is nie, maar dat slagoffers in sekere gedokumenteerde gevalle gemartel of […]