# ‘n Senior landbou-ekonoom van FNB, Paul Makube, sê die jongste brandstofprysverlaging het op die regte tyd gekom te midde van verhoogde landbou-bedrywighede. Die petrolprys het om middernag met 22-sent-per-liter gedaal, terwyl die twee grade diesel nou onderskeidelik 42- en 41-sent per liter goedkoper is. Dit volg op ‘n daling in internasionale oliepryse as gevolg […]
# FNB senior Agricultural economist, Paul Makube, says the latest fuel price cut has come at the right time amid elevated agricultural activity. Petrol has dropped by 22-cents a litre, while the two grades of diesel saw decreases of 42 and 41-cents a litre, following a decline in global oil prices due to oversupply and […]
# Die Afrika-unie se kommissaris vir Landbou, Moses Vilakati, glo landbou moet ‘n integrale rol speel in die versnelling van ontwikkeling op die vasteland. Hy het gepraat op die bekendstelling van die strategie- en aksieplan vir die Omvattende Afrika Landbou-ontwikkelingsprogram in Kemptonpark, Ekurhuleni. Vilakati het aan SABC News gesê die AU se lidlande moet hierdie […]
# The African Union Commissioner for Agriculture, Moses Vilakati, believes agriculture should be at the centre of accelerating development in Africa. He spoke during the launch of the strategy and action plan for the Comprehensive African Agricultural Development Action Programme in Kempton Park, Ekurhuleni. Vilakati told SABC News that the African member states should domesticate […]
# Wes-Kaapse damvlakke het tot onder 60-persent gedaal, met die ses groot damme saam nou op 59,7-persent. Dit is ‘n daling van die 60,7-persent verlede week en 62,1-persent in dieselfde tyd verlede jaar. Die provinsie se grootste dam, Theewaterskloof, staan op 60-persent en Voëlvlei op 58,5-persent. Dié daling is ondanks die onlangse koue weer en […]
# Western Cape dam levels have dropped below 60-percent, with the six major dams now at a combined 59.7-percent. This is down from 60.7-percent last week and from 62.1-percent this time last year. The province’s largest dam, Theewaterskloof, is at 60-percent, while Voëlvlei sits at 58.5-percent. This decline comes despite recent cold weather and snowfall. […]
# Die DA in Gauteng sê die 20-miljoen-rand wat in die Silver Tree-cannabisplaas in Mogale City belê is, het geen beduidende resultate getoon nie. Bronwynn Engelbrecht van die DA sê dat daar tydens ’n oorsigbesoek geen opleiding van boere waargeneem is nie, terwyl die projek bedoel was om 200 boere te bemagtig. Sy sê die […]
# The DA in Gauteng says the 20-million-rand invested in the Silver Tree cannabis farm in Mogale City has shown no significant results. The DA’s Bronwynn Engelbrecht says that during an oversight visit, no training of farmers was observed as the project was meant to empower 200 farmers. She says that the party plans to […]
# Die Sitruskwekersvereniging sê die Suid-Afrikaanse sitrusbedryf verwag om 171-miljoen-kartonne hierdie seisoen uit te voer, ‘n toename van 3,6 persent in vergelyking met verlede jaar. Uitvoerende hoof van die verenining, Boitshoko Ntshabele, sê die suurlemoen- en pomelo-uitvoere het goed begin. Ntshabele waarsku dat onsekerheid oor Amerikaanse tariewe ’n groot bedreiging vir die sektor bly, asook […]