# The National Council of SPCAs warns South Africa is on the brink of an avian flu disaster due to government inaction. Senior inspector Nazareth Appalsamy says another outbreak could devastate the poultry industry and threaten wild birds. He urges Agriculture minister John Steenhuisen to revise vaccination policies. Appalsamy emphasises that without urgent intervention, an […]
# Die EFF-leier, Julius Malema, dring aan op die onteiening van vrugbare grond sonder vergoeding vir swartmense sonder grond. Hy het op Menseregtedag met ondersteuners gepraat by die Dlomo-dam in Sharpeville, Gauteng. Malema herbevestig sy party se standpunt teen die Wet op Grondonteiening in sy huidige vorm. Hy sê dit is ‘n kosmetiese maatreël wat […]
# EFF leader Julius Malema insists on expropriating fertile land without compensation for landless black South Africans. Speaking to supporters gathered at the Dlomo Dam in Sharpeville, Gauteng, on Human Rights Day, Malema reaffirmed his party’s stance against the Land Expropriation Act in its current form. He says it is a cosmetic measure that fails […]
# Die Streekhof in Bloemfontein het ‘n plaasaanvaller swaar gestraf. Thabang Jantjies het ‘n vrou op haar plaas in Verkeerdevlei oorval, vasgebind en aangerand voor hy op die vlug geslaan het met haar waardevolle besittings. Die Nasionale Vervolgingsgesag se woordvoerder in die Vrystaat, Mojalefa Senokoatsane, het bevestig Jantjies is 11 dae later in Marquard in […]
# The Bloemfontein Regional Court has given a farm attacker a heavy sentence. Thabang Jantjies overpowered, tied up, and assaulted the woman on her farm in Verkeerdevlei before fleeing with her valuables. The National Prosecuting Authority’s Free State spokesperson, Mojalefa Senokoatsane, confirmed that Jantjies was arrested in Marquard 11 days later. He says he had […]
# Die Vrystaatse Departement van Landbou en Landelike Ontwikkeling het die Glen landboukollege tydelik tot 18 April 2025 gesluit. Dit volg na studenteprotes oor swak bestuur, onbetroubare water- en elektrisiteitsvoorsiening, en vervalle studentebehuising. Waarnemende hoof, Tshepo Mabilo, het bevestig dat die kollegebestuur en studenteverteenwoordigers besprekings hou om die kwelpunte aan te spreek. Die sluiting is […]
# The Free State Department of Agriculture and Rural Development has temporarily closed Glen College of Agriculture until 18 April 2025. This follows student protests over poor management, unreliable water and electricity supply, and dilapidated student residences. Acting head Tshepo Mabilo confirmed that discussions are underway between college management and student representatives to address the […]
# Die landbou-organisasie TLU SA versoek versterkte sekerheid en hulpbronne vir die plaasveiligheidstrategie. Dit volg nadat die minister van Polisie, Senzo Mchunu, onlangs aan die Parlement beklemtoon het die veiligheid langs die Lesotho-grens moet versterk word om oorgrensveediefstal te bekamp. Die organisasie se voorsitter in Gauteng, Henri Combrink, het aan Newzroom Afrika gesê veediefstal en […]
# Die ernstige droogte in Namibië is in die meeste gebiede gebreek ná onlangse goeie reën. Die vlak van die Hardap-dam naby Mariental in die suide het hierdie week tot 27,6-persent verbeter nadat dit aan die begin van die jaar amper leeg was op 5,5-persent. Die vlak van die Naute-dam naby Keetmanshoop het van 44-persent […]