# Transnet Houerhawens het die eerste nege gevorderde rubberband-kraanbane by die Kaapstadse Houerterminaal oorhandig, wat ‘n belangrike mylpaal in hawebedrywighede aandui. Die kraanbane is toegerus met anti-swaai-tegnologie wat die omkeertye vir vaartuie en vragmotors verminder en ook die daaglikse hantering van skeepshouers verhoog. Die Wes-Kaapse LUR vir Landbou, Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme, Ivan Meyer, het […]
# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, sê Suid-Afrika werk saam met die B20 om veerkragtige, inklusiewe en volhoubare voedselstelsels te finansier. B20 is die amptelike G20-dialoogforum van die wêreld se sakegemeenskap. Steenhuisen sê die B20 Volhoubare Voedselstelsel- en Landboutaakmag het ʼn pragmatiese platform vir hierdie samewerking gebou. Hy sê té veel gesinne staar voedselonsekerheid in […]
# Transnet Port Terminals has handed over the first nine advanced rubber-tyred gantries at the Cape Town Container Terminal, marking a major milestone in port operations. Equipped with anti-sway technology, the gantries are reducing vessel and truck turnaround times while increasing daily container handling. Western Cape MEC Agriculture, Economic Development and Tourism, Ivan Meyer praised […]
# Minister of Agriculture John Steenhuisen says South Africa is driving collaboration with the B20 to finance resilient, inclusive, and sustainable food systems. B20 serves as the official G20 dialogue forum with the global business community. Steenhuisen says the B20 Sustainable Food Systems and Agriculture Task Force has built a pragmatic platform for this collaboration. He […]
# Die sesde Nampo Kaap-ekspo het verlede week ‘n rekordgetal van 49-duisend-326 besoekers na Bredasdorp in die Wes-Kaap gelok. Die geleentheid bring produsente, landbou-ondernemings, beleidmakers en die breër gemeenskap bymekaar in ‘n atmosfeer wat sowel vernuwing en tradisie vier. Adjunkpresident Paul Mashatile het die ekspo besoek, waar hy gevra het vir samewerking in landbou, voedselsekerheid […]
# The sixth NAMPO Cape Expo drew a record-breaking 49-thousand-326 visitors to Bredasdorp Park in the Western Cape. The expo brought together South Africa’s agricultural community, from forward-thinking farmers and innovative agribusinesses to cutting-edge technology providers and passionate entrepreneurs. Deputy president Paul Mashatile visited the expo, where he championed collaboration in agriculture, food security and […]
# Die Wes-Kaapse LUR vir Landbou, Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme, Ivan Meyer, sê die landbousektor se veerkragtigheid en groei is ‘n bewys van die harde werk van boere, landbouwerkers en landbouverwerkers. Die sektor het ‘n uitstekende prestasie gelewer in die tweede kwartaal, met ‘n styging van 14-persent op ‘n jaargrondslag. Dit is volgens die Landbou-ekonomiese […]
# Western Cape MEC of Agriculture, Economic Development and Tourism, Ivan Meyer, says the agriculture sector’s resilience and growth are a testament to the hard work of farmers, agri-workers, and agri-processors. The sector delivered a standout performance in the second quarter of 2025, recording a 14-percent year-on-year increase. This is according to the Agricultural Economic […]
# Wildlife Ranching South Africa het die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George, beskuldig dat hy nie jaarlikse jagkwotas vir olifante, swartrenosters en luiperds vasgestel het nie. George het onlangs aangekondig hy sal kwotas terughou hangende ‘n hofuitspraak. Die organisasie voer aan die minister gebruik die saak as ‘n verskoning om nie […]