# Die dierewelsynsorganisasie Blood Lions is diep bekommerd nadat nog ‘n leeu ontsnap het terwyl hy per pad vervoer is. Die dier was van die Vrystaat onderweg na Nietverdiend in die Ramotshere Moiloa Munisipaliteit. Owerhede in Noordwes het bevestig die leeu is veilig gevang. Stephanie Klarmann van die organisasie sê die voorval stel die voortdurende gevare in Suid-Afrika se kommersiële leeubedryf bloot, insluitend swak welsynstandaarde en moontlike permitoortredings:
Blood Lions diep bekommerd nadat leeu in Noordwes ontsnap terwyl hy vervoer is [KLANK]
ENG-KlarmannOnLion