Skip to content

Bekende beeldhouer vra meer openbare kuns om parke aantreklik te maak [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse beeldhouer en skilder, James Delaney, sê meer metaalbeelde is nodig om openbare parke aantrekliker te maak. Die 53-jarige beeldhouer het die afgelope dekade meer as 100 beeldhouwerke vir The Wilds Park in Johannesburg gemaak. Dit sluit ʼn treffende rooi staalkoedoe, stensel-uile en ʼn pienk kameelperd in. Hy het sy werk ook in Londen, Parys en New York uitgestal. Delaney sê openbare kuns weerspieël Suid-Afrika se voortgesette versoeningsreis:

ENG-DelaneyOnPublicArt