Skip to content

BEGROTING: SA Suikerrietkwekers verwelkom Tesourie oor die staking van suikerbelastingverhoging [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Suikerrietkwekersvereniging verwelkom die minister van Finansies, Enoch Godongwana, se besluit om nie die Gesondheidsbevorderingsheffing, algemeen bekend as die suikerbelasting, in sy jongste begroting te verhoog nie. Die handhawing van die huidige koers vermy verdere skade aan werksgeleenthede in landelike gebiede in KwaZulu-Natal en Mpumalanga. Die organisasie se voorsitter, Higgins Mdluli, sê die belasting het aansienlike skade veroorsaak sedert dit in 2018 ingestel is met 16-duisend mense wat hul werk verloor het en ‘n verlies van inkomste ter waarde van twee-miljard-rand binne die eerste jaar:

 

ENG MdluliOnSugarTax