Skip to content

Basketbal: Jeugdag Classic-toernooi vyfde keer aangebied [KLANK]

# Basketbal: Die Stad Kaapstad span saam met African Grassroots Hoops vir die Jeugdag Classic-basketbaltoernooi om Jeugmaand te herdenk. Agtien Onder-19-spanne en meer as 800 jong spelers neem aan die vyfde jaarlikse toernooi by die Duitse Internasionale Skool deel wat die naweek aangebied word. Die burgemeesterskomiteelid Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Francine Higham, sê die toernooi bied ‘n veilige ruimte vir die jeug van plaaslike gemeenskappe en verskaf toegang tot sport van ‘n hoë standaard:

ENG FrancineonBasketball