# Die Amerikaanse minister van Buitelandse Sake, Marco Rubio, het bewerings verwerp dat Oekraïners sterf omdat Amerika intelligensie van Kiëf terughou. Die VSA het na bewering ‘n groot deel van die intelligensie wat gedeel is, stopgesit, en ook wapens geblokkeer wat ingevolge die Voorkeurlys van Vereistes vir Oekraïne verkoop is. Verlede week het Starshield die […]
# Krieket: Kaptein Temba Bavuma het die Proteas op die derde reënonderbreekte dag van die tweede toets teen Australië in Gqeberha in ‘n posisie geplaas om te wen en die reeks gelykop te maak. Hy het ‘n indrukwekkende 179 lopies van 334 balle aangeteken, ‘n vennootskap van 132 lopies met Marco Jansen gedeel, en ‘n […]
# Sokker: Die Hof vir Sportarbitrasie gaan einde volgende maand uitspraak lewer in Senegal se appèlaansoek teen die Afrika-beheerliggaam, CAF, se besluit om die Afrikabeker aan Marokko toe te ken. CAF se appèlraad het beslis dat Senegal die wedstryd verbeur het toe sy span in Januarie se eindstryd in Rabat van die veld gestap het. […]
# Die nasionale direkteur van Openbare Vervolgings, Andy Mothibi, het die belangrikheid van ondersoeke wat deur aanklaers gelei word, beklemtoon om regspleging te versterk en vooruitsigte op suksesvolle vervolgings te verbeter. Hy sê aanklaer-geleide ondersoeke bevorder van sake se vroeë stadiums af reeds nouer samewerking tussen aanklaers en ondersoekbeamptes. Mothibi sê dit dra by dat […]
# President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika moet gereed maak om van die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika uitgesluit te word. Dit volg nadat die verhouding tussen Washington en Pretoria versleg het. President Donald Trump se administrasie voer aan Suid-Afrika diskrimineer teen minderhede, insluitend wit Afrikaners. Amerika hersien jaarliks lande se bevoegdheid om deel […]
# Die Verenigde Nasies se Wêreldvoedselprogram het voedselhulp aan gesinne in die Gazastrook met ongeveer ‘n derde verminder weens ‘n tekort aan befondsing. Dit sal na sowat 500-duisend mense raak. VN-spanne het maandeliks ongeveer 1,6-miljoen mense met voedselpakkette en kontant gehelp sedert verlede Oktober se skietstilstandsooreenkoms tussen Israel en Hamas. Woordvoerder Shaun Hughes sê hulle […]
# Tennis: Die Grand Slam-kampioene Juan Martin del Potro, Ashleigh Barty en Svetlana Kuznetsova is op die Internasionale Tennis-heldesaal se lys kandidate vir die Klas van 2027. Del Potro het in sy uitnemende loopbaan 22 toersege-titels gewen, insluitend sy Amerikaanse Ope-triomf in 2009. Barty, ʼn voormalige wêreld-nommer-een, spog met vier Grand Slam-titels: drie in enkelspel en […]
# Australië se eerste minister Anthony Albanese het politici gevra om die stygende temperatuur van politieke retoriek te temper. Dit volg nadat ʼn onafhanklike parlementslid, Helen Haines, gister buite haar kantoor in Wangaratta raakgery en ernstig beseer is. ʼn Drie-en-veertigjarige man is gearresteer. In 2025/2026 is een-duisend-67 berigte van teistering en dreigemente teen politici in […]
# Die kredietgraderingsagentskap, Moody’s, sê hy sal die Suid-Afrikaanse regering se ontwerp van sy fiskale anker noukeurig ondersoek, insluitend moontlike uitsonderings wat in die raamwerk vervat is. Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, sal na verwagting besonderhede aankondig van ʼn amptelike fiskale anker om die regering se lenings en besteding te beperk, wanneer hy môre […]