# Sokker: Die Portugese Sokkerfederasie het Cristiano Ronaldo vir 30 dae geskors en met vier-duisend-700-rand beboet omdat hy verlede maand die nasionale span tydens die UEFA-nasiesliga-veldtog verlaat het. Die 41-jarige speler het die groep verlaat voor Portugal se kragmeting teen Denemarke op 30 September, na ʼn geskil met hoofafrigter Jorge Jesus, oor beskuldigings van gebreekte […]
# Die Verkiesingskommissie is in ’n vennootskap met Google, Meta, Microsoft, TikTok en die organisasie sonder winsoogmerk, Moxii Africa, om waninligting te bekamp en die integriteit van volgende maand se plaaslikeregeringsverkiesing te beskerm. Hierdie gesamentlike inisiatief beoog om doelbewuste waninligtingsveldtogte asook skadelike inhoud op sosiale media en digitale platforms, tydens hierdie polities kritieke tydperk aan […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 20 Oktober 2026: NASIONAAL: # Business Day: Berig oudpresident Thabo Mbeki het voor die Khampepe-kommissie, wat politieke inmenging in die vervolging van apartheidsmisdade ondersoek, getuig hy het nie enige WVK-vervolgings gekeer nie. Mbeki sê die Nasionale Vervolgingsgesag het versuim om die sake te vervolg. # En die […]
The headlines of the leading newspapers on 20 October 2026: NATIONAL: # Business Day: Reports former president Thabo Mbeki testified before the Khampepe Commission—which is investigating political interference in the prosecution of apartheid-era crimes—that he did not block any TRC-related prosecutions. Mbeki states that the National Prosecuting Authority failed to pursue these cases. # And […]
# Tshwane-burgemeester Nasiphi Moya erken dat nalatigheid veroorsaak het dat water nie met chloor behandel is nie. Sy sê die metro se chloor het opgeraak na ʼn geskil met die verskaffer. Volgens die nasionale Departement van Water en Sanitasie se ondersoek, het Tshwane drie weke lank onbehandelde water aan gemeenskappe in Bronkhorstspruit verskaf sonder om […]
# President Donald Trump sê immigrante is die oorsaak van die vlaag betogings en geweld in Frankryk. Die betogings het verlede maand begin met studente wat beter toestande in skole eis, maar het intussen uitgebrei om ontevredenheid oor stygende brandstofpryse en lewenskoste in te sluit. Die Franse president, Emmanuel Macron, beskryf die geweld as die […]
# Gholf: Die Sonskyn-toer het ʼn sterk begin vir 2027 aangekondig, met vier toernooie wat in samewerking met die HotelPlanner-toer goedgekeur is en op Suid-Afrikaanse bane afskop. Die program begin met die SDC Ope, gevolg deur die Durban Ope in Januarie. In Februarie vind die CIRCA Kaapstad Ope en die DATA Pro-Am Ope plaas. Die […]
# Business Leadership South Africa sê Suid-Afrika het wel sy nasionale skuld en finansies bestendig, maar groei is die bestanddeel wat kortkom. Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, lewer môre die mediumtermynbegroting-beleidsverklaring. BLSA se uitvoerende hoof, Busisiwe Mavuso, sê terwyl die ekonomie na verwagting vanjaar met skaars een-persent gaan groei, is daar min momentum om […]
# Frankryk se eerste minister, Sébastien Lecornu, het stede toestemming gegee om gedeeltelike klokreëls in te stel om mense, eiendom en sakeondernemings te beskerm. Die land steier onder die ergste onluste in jare terwyl mense betoog teen stygende brandstofpryse, lewenskoste en verswakkende dienslewering. Tweeduisend sakeondernemings het onder die betogings deurgeloop. Lecornu sê ultra-linkse radikale groepe […]