# Sekretaris-generaal Fikile Mbalula sê bewerings dat die ANC in die Oos-Kaap besig is om ineen te stort, is ongegrond. Die Hooggeregshof in KuGompo in die Oos-Kaap het die party verlede week opdrag gegee om elektroniese lidmaatskapinligting te oorhandig. Dit hou verband met ‘n saak wat deur drie ANC-lede aanhangig gemaak is. Hulle wou hê […]
# Krieket: Die Protea-snelbouler Anrich Nortjé is opgewonde oor die vooruitsig om weer in ʼn toets-span te wees. Die 32-jarige, wat in 2023 laas in ʼn toets gespeel het, is ingesluit in Suid-Afrika se voorlopige groep van 18 vir die Wêreld-toetskampioenskapsreeks van drie wedstryde teen Australië. Nortjé sê hy het voorberei om moontlik opgeroep te […]
# Brasilië se presidentsverkiesing stuur af op ʼn herstemming nadat die regse Flávio Bolsonaro, ʼn bondgenoot van president Donald Trump van Amerika, die eerste rondte gewen het. Die 45-jarige Bolsonaro het 47,24-persent van die stemme gekry en die sittende linkse president, Lula da Silva, 44,91-persent. Nie een kon meer as 50-persent en dus ʼn volstrekte meerderheid […]
# Tennis: Die 24-malige Grand Slam-wenner, Novak Djokovic, is steeds op koers om die Chinese Ope die sewende keer te wen. Hy het die eerste-gekeurde Alexander Zverev van Duitsland geklop en die halfeindronde gehaal. Die Serwiër se wenrekord van 32-0 in Beijing is die beste ooit in ‘n mansenkelspel-toervlak-toernooi in die Ope-era. Hy speel volgende […]
# ʼn News24/SABI-meningspeiling toon indien die plaaslikeregeringsverkiesing môre gehou word, sal die ANC steeds die grootste party wees met 31,6-persent. Dit is egter 14-persentasiepunte minder as in die plaaslikeregeringsverkiesing van 2021. Die DA met 25,2-persent is nasionaal binne vyf punte van die ANC, gevolg deur die MK-party op 14,7-persent. Volgens die meningspeiling loop die DA […]
# Amerika se lugmag het al sy bomwerpers van RAF Fairford in Gloucestershire verwyder nadat die Britse lugmagbasis verlede maand vermoedelik die teiken van ʼn terreur-aanval was. Vyf Britse burgers is onder verdenking van terrorisme gearresteer, maar is op borgtog vrygelaat. Eerste minister Andy Burnham het verlede week gesê daar is “sterk aanduidings dat Iran […]
The headlines of the leading newspapers on 05 October 2026: NATIONAL: # Business Day: Reports Western Cape premier Alan Winde has called for the restoration of diplomatic relations with the USA. Western Cape exports to the USA have dropped by 16.2-percent, and the increased tariffs and loss of trade benefits are particularly affecting the agricultural […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 05 Oktober 2026: NASIONAAL: # Business Day: Berig die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, vra dat diplomatieke betrekkinge met die VSA herstel word. Die Wes-Kaapse uitvoere na die VSA het met 16,2-persent gedaal en die verhoogde tariewe en verlies aan handelsvoordele het veral ‘n uitwerking op die landbou- […]
# Gholf: Adrian Meronk van Pole was vier houe agter, maar het die Suid-Afrikaner, Casey Jarvis, verbygesteek en die Alfred Dunhill Links-kampioenskap in Skotland gewen. Die 33-jarige speler het op vier onder 68 klaargemaak om sy vyfde DP World-toertitel te buit en gereed te wees vir die volgende seisoen. Jarvis, met ʼn laaste rondte van […]