# Sokker: Bafana Bafana se hoofafrigter, Pitso Mosimane, het sy finale groep van 30 aangekondig vir dié maand se Afrikabeker-kwalifiseerders teen Guinee in Johannesburg en Eritrea in Egipte. Dit bevat talle spelers van Mamelodi Sundowns en Orlando Pirates, asook verskeie van Europese en Amerikaanse klubs. Themba Zwane, Cassius Mailula, Luther Singh en Shandre Campbell keer […]
# Survivors Unite moedig Suid-Afrikaners aan om vandag swart te dra ter herinnering aan die nege vroue wat reg oor Ekurhuleni vermoor is en alle vroue wat onder geweld ly. Die organisasie sê hierdie moorde is ‘n pynlike herinnering daaraan dat vroue in die land steeds onder die daaglikse werklikheid van geweld leef. Hy sê […]
# ʼn Paneel menseregte-kenners van die Verenigde Nasies sê hulle het redelike gronde gevind dat Amerika in twee aanvalle in Iran waarin minstens 178 burgerlikes dood is, oorlogsmisdade gepleeg het. ʼn Nuwe verslag deur die onafhanklike internasionale feite-sending in Iran het bevind die missielaanvalle in Februarie op ʼn laerskool in Minab en ʼn sportkompleks in […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 18 September 2026: NASIONAAL: # Business Day: Berig Orion Minerals het goedkeuring van die Rewerwebank ontvang vir ‘n ooreenkoms met Glencore om befondsing van 4,06-miljard-rand beskikbaar te stel vir die koper-sink-projek in Prieska in die Noord-Kaap. Dit sal die projek na die kontrakteringsfase laat beweeg. # Mail […]
The headlines of the leading newspapers on 18 September 2026: NATIONAL: # Business Day: Reports Orion Minerals has received approval from the Reserve Bank for an agreement with Glencore to provide funding of 4.06-billion-rand for the copper-zinc project in Prieska, Northern Cape. This will advance the project to the contracting phase. # Mail & Guardian: […]
# Die National Taxi Alliance het die regering gevra om ʼn geteikende brandstofkorting vir ʼn minimum tydperk van 12 maande in te stel vir kwalifiserende minibustaxi-operateurs, terwyl breër ekonomiese en openbarevervoer-hervormings afgehandel word. Operateurs het probleme soos stygende brandstofpryse, instandhouding, die prys van versekering, en pendelaars wat nie skerp stygings kan bekostig nie. Die NTA […]
# Koning Charles het leiers in kunsmatige intelligensie gewaarsku teen die gevare indien die tegnologie in die verkeerde hande sou beland. Dit volg nadat twee Anthropic-navorsers gewaarsku het KI se vinnige vordering kan moontlik in die nabye toekoms tot die mensdom se uitwissing lei. Koning Charles sê kunsmatige intelligensie kan lewens red en verbeter, veral […]
# Die Instituut vir Rasseverhoudinge sê raswette veroorsaak nie net regstreekse skade nie, dit het ook ander negatiewe gevolge. Dit belemmer groei en belegging en weerhou mense van geleenthede weens hul ras of geslag. Amerika het nuwe visumbeperkings op Suid-Afrika ingestel wat verband hou met raswette en onteiening sonder vergoeding. Die instituut se uitvoerende hoof, […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile sê hy sien daarna uit om sy pligte ten volle te hervat en die nasie met nuwe energie en toewyding te dien. Oudpresident Thabo Mbeki, vergesel van die Thabo Mbeki-stigting se uitvoerende hoof, Max Boqwana, het gister ʼn hoflikheidsbesoek aan die adjunkpresident gebring, terwyl hy van ʼn onlangse mediese prosedure herstel. […]