# Motorsport: Die sewemalige wêreldkampioen, Lewis Hamilton, sê die McLaren-renjaers, Oscar Piastri van Australië en die Brit Lando Norris, sal alles moet uithaal in die stryd vir die bestuurderskampioenskap met Max Verstappen. Daar is ‘n verskil van net 14 punte tussen Piastri en Norris, met Verstappen wat nou net 40 punte agter die voorloper is […]
# Cricket: Experienced batter David Miller will miss the T20 series against Pakistan, while fast bowler Gerald Coetzee won’t play in the T20s or the one-day series. Miller, who was named captain for the T20s while Aiden Markram is rested, sustained a leg injury and Donovan Ferreira will lead the team. Coetzee was ruled out […]
# Rugby: The first part of the United Rugby Championship season will conclude this weekend. From a South African perspective, the Bulls play Glasgow Warriors in Scotland tonight, while the Lions host Ulster in Johannesburg tomorrow. The Sharks welcome Scarlets to Durban and log leaders, the Stormers, face Benetton in Italy. The Bulls are currently […]
# Gymnastics: Indonesia says its decision to ban Israeli athletes from the world championship in Jakarta was designed to maintain public order, security and the public interest. The Israelis were denied visas due to the war in Gaza. This led to the International Olympic Committee urging all international sporting federations not to host any events […]
# Agt leerders van Milnerton High School wat verbind word aan ‘n boelie-voorval, het in die Kaapstadse Landdroshof verskyn op aanklag van aanranding met die doel om ernstig te beseer. Twee minderjariges is in die Jeughof op waarskuwing vrygelaat. Borgtog van twee-duisend-rand elk is aan die ander ses toegestaan onder streng voorwaardes, insluitend geen kontak […]
# Ses tieners van Milnerton High School wat verbind word met ‘n gewelddadige boelievoorval het vandag in die Kaapstadse Landdroshof verskyn nadat hulle hulself vanoggend aan die polisie oorgegee het. Nog twee minderjarige leerders het in die Jeughof verskyn. Die leerders staan tereg op aanklag van aanranding met die doel om ernstig te beseer in […]
# Die voormalige minister van Polisie, Bheki Cele, het onthul dat Suid-Afrika amper sy gasheerregte vir 2010 se Wêreldbeker-sokkertoernooi verloor het weens veiligheidsredes. Hy het aan die Parlement se ad hoc-komitee gesê Australië en Duitsland was bereid om as gashere oor te neem. Cele sê hy het ‘n span polisie-generaals bymekaargemaak en na Zürich gereis […]
# Rugby: Die All Blacks se hulp-afrigter, Jason Holland, gaan die span verlaat aan die einde van die seisoen wanneer sy huidige tweejaar-kontrak verstryk. Hy het verlede jaar by Nieu-Seeland se afrigtingspan aangesluit. Die 53-jarige is die tweede lid van Scott Robertson se afrigtingspan wat vertrek nadat Leon MacDonald verlede jaar halfpad deur die Rugbykampioenskap […]
# Krieket: Suid-Afrika het Pakistan met agt paaltjies verslaan in die tweede en laaste toets in Rawalpindi om die reeks te deel. Die Protea-wegbreekbouler Simon Harmer het ses paaltjies platgetrek en Pakistan in sy tweede beurt help uitboul vir 138. Suid-Afrika het die teiken van 68 maklik gehaal danksy kaptein Aiden Markram se 42 en […]