# Cricket: Rassie van der Dussen will captain the Proteas in the T20 tri-series against hosts Zimbabwe and New Zealand next month. Regular captain Aiden Markram as well as Ryan Rickelton, Tristan Stubbs, David Miller, Marco Jansen, Kagiso Rabada and Keshav Majaraj are rested, while Anrich Nortjé is injured. Batter Lhuan-dré Pretorius could make his […]
# Cricket: A stop-clock rule has been introduced in Tests because of the long-standing problem of slow over-rates. The rule, already in use in white-ball cricket for the past year, forces the fielding side to start an over within a minute after ending the previous one. The International Cricket Council says an electronic clock will […]
# Die Amerikaanse ekonmomie het in die eerste drie maande van die jaar meer gekrimp as wat voorheen geskat is. Volgens die regering se data is verbruikersbesteding en uitvoere swakker as wat verwag was. Volgens die Departement van Handel, het Amerika se BBP met 0,5-persent in die eerste kwartaal gekrimp, swakker as die vorige skatting […]
# Krieket: Die snelbouler Jofra Archer is ingesluit in Engeland se groep vir die tweede toets teen Indië na ‘n afwesigheid van meer as vier jaar. Die 30-jarige bouler, wat gedurende sy loopbaan met beserings gesukkel het, het slegs 13 toetse gespeel – sy laaste in Februarie 2021. Sy laaste wedstryd vir Engeland was in […]
# ActionSA sê president Cyril Ramaphosa moet al 42 adjunkministers afdank en nie net een nie. Dit volg op Ramaphosa se besluit om Andrew Whitfield van die DA af te dank as adjunkminister van Handel, Nywerheid en Mededinging. ActionSA sê die president het ‘n belangrike geleentheid misgeloop om ministers wat aan korrupsie of swak prestasie […]
# Rugby: Die Ierse legende Peter O’Mahony is Saterdag die Barbarians se kaptein in sy laaste wedstryd wanneer hulle die Springbokke in Kaapstad pak. Die ander twee losvoorspelers is die gewese All Black-kaptein, Sam Cane, en Shannon Frizell. Ruben van Heerden van die Stormers en David Ribbans van Engeland is die slotte en Tawera Kerr-Barlow […]
# Rugby: Wallabies head coach Joe Schmidt released Hunter Paisami and Matt Faessler to the Reds for next week’s match against the British and Irish Lions. The tourists warned Australia earlier it would be in breach of contract if it doesn’t allow its Test players to play against them in midweek matches. The decision was […]
# Rugby: Dan Sheehan van Ierland sal die Britse en Ierse Leeus aanvoer in sy eerste wedstryd vir die span wanneer hulle Saterdag teen Western Force speel in Perth, Australië. Die afrigter, Andy Farrell, het 13 veranderings aangebring aan die span wat verlede week in Dublin teen Argentinië verloor het. Garry Ringrose, James Lowe, Joe […]
# Cricket: The Proteas’ men’s and women’s teams will be involved in simultaneous series in New Zealand in March next year. The men will play the Black Caps in a five-match T20 series while the women will face the White Ferns on the same days and at the same venues. The matches will take place […]