# Soccer: Bafana Bafana coach Hugo Broos has warned Safa to ensure the crop of junior players don’t get lost in the system. He asked the governing body for frequent camps and friendly encounters, saying only taking them to the junior Africa Cup of Nations and the World Cup wasn’t enough. Broos says South Africa […]
# Golf: Six holes will be lengthened at St Andrews’ Old Course for the 2027 Open. This will mostly be done by moving the tee boxes. This will increase the overall length for the competition to six-thousand-807 metres. Other changes include the movement of bunkers on the second hole and adding bunkers to three other […]
# Ten minste 104 mense waaronder 46 kinders is oornag dood in Gaza nadat Israel met nuwe aanvalle begin het. Dit volg nadat Israel beweer het ‘n soldaat is gistermiddag dood. Israel sê die aanvalle het 30 terroriste in bevelsposisies van terreurorganisasies in Gaza getref. Die Amerikaanse president Donald Trump het die aanvalle geregverdig en […]
# Cricket: A masterclass by captain Laura Wolvaardt propelled the Proteas to a brilliant total of 319 for seven in their World Cup semifinal against England in Guwahati, India. This is the second-highest total in a World Cup knockout match. Wolvaardt and Tazmin Brits built an opening stand of 101 before Brits departed for 45, […]
# Die kroeguitsmyter wat aangekla word van die moord op twee niggies in Mamelodi-Oos in Pretoria, Tebogo Mnisi, het sy borgtog-aansoek laat vaar in die plaaslike Landdroshof. Tshiamo en Baleseng Moramaga is albei in die kop geskiet. Die 38-jarige Mnisi staan tereg op aanklag van moord met voorbedagte rade, poging tot moord en die besit […]
# ‘n Voormalige lid van die politieke moorde-taakspan, Maxwell Wanda, het aan die Madlanga-kommissie gesê verskeie vuurwapens, insluitend ‘n gelaaide geweer, is by die sakeman Katiso “KT” Molefe se huis in Sandhurst, Johannesburg, gevind tydens sy inhegtenisneming in Desember. Molefe word aangekla van die moord op die ingenieur Armand Swart wie se onderneming korrupsie blootgelê […]
# Rugby: Springbok coach Rassie Erasmus believes Damian Willemse should be fit for next weekend’s Test against France in Paris. The only recognised fullback in the squad was injured during the Stormers’ United Rugby Championship clash with Benetton in Italy, but joined the national team in London. Winger Cheslin Kolbe will wear the number 15 […]
# Rugby: Springbok-afrigter Rassie Erasmus sê hy het volle vertroue in die stut Zachary Porthen. Die 21-jarige is gereed om Saterdag die eerste keer vir Suid-Afrika uit te draf in die toets teen Japan op Wembley in Londen. Die voormalige SA Onder-20-kaptein het slegs in vyf senior wedstryde vir die Stormers gespeel – vier vanaf […]
# Die ontwikkelaar van Please Call Me, Nkosana Makate, betwis ‘n regskostebevel van 13-miljoen-rand nadat hy in die Konstitusionele Hof teen Vodacom verloor het. Die koste hou verband met ‘n enkele dag se betoë nadat die hof in Vodacom se guns beslis en die saak terugverwys het na die Appèlhof. Makate noem die bevel onbillik […]