# Volgende Donderdag is Erfenisdag, maar ‘n organisasie sonder winsbejag, Inyathelo, sê dit is nie genoeg om Suid-Afrika se ryk kulturele uiteenlopenheid slegs te vier nie. Die organisasie se woordvoerder, Feryal Domingo, sê die ware gees van Erfenisdag is om die diep wonde en sistemiese ongelykhede van apartheid heeljaar aan te pak. Sy sê organisasies […]
# Die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, sê Amerika se nuwe visumbeperkings op Suid-Afrika is ‘n verrassing. Dis gemik op diegene wat volgens Amerika rassediskriminasie, die aanhitsing van geweld of onteiening sonder vergoeding bevorder. Tau sê hy sal volgende week met die Amerikaanse minister van Buitelandse Sake, Marco Rubio, vergader. Hy beklemtoon […]
# Rugby: Die Springbokke sluit hul voorbereiding vir volgende jaar se Wêreldbekertoernooi af met ʼn toets teen Fidji op die Polytec-stadion in Gosford, noord van Sydney in Australië op 18 September. Dit sal slegs die vierde keer wees dat die twee nasies kragte meet. Springbok-afrigter Rassie Erasmus glo Fidji sal sy span presies die regte […]
# Krieket: Die Australiese kolwer Steve Smith sê herinnerings aan 2018 se balpeutery-skandaal spook steeds by hom voor hy die eerste keer sedertdien weer ‘n toetsreeks in Suid-Afrika gaan speel. Hy sê die geluid van kamera-flitse laat hom dink aan die gevolge van die derde toets in Kaapstad, wat gelei het tot ‘n skorsing van […]
# Cricket: Former Proteas ace bowler Allan Donald has high praise for young Lions seamer JJ Basson, who recently delivered the best figures by a South African bowler on first-class debut. The 18-year-old took 11 Boland wickets in their CSA four-day match in Johannesburg. Donald, who is one of the Lions’ coaches, says Basson bowled […]
# Soccer: Former England captain David Beckham believes Argentinian great Lionel Messi deserves this year’s Ballon d’Or in his final year of the international game. The 39-year-old was nominated among 29 other players for the coveted award, which he had won eight times in the past. Beckham says Messi had another brilliant World Cup, scoring […]
# Die finansiëledienstegroep Momentum het sy teiken van sewe-miljard-rand in wesensverdienste ‘n jaar vroeër as beplan bereik. Die groep het vir die jaar tot Junie ‘n verdienste van 7,06-miljard-rand aangeteken, 13-persent hoër as die vorige boekjaar. Die uitvoerende hoof, Jeanette Marais, sê elke sake-eenheid het vir die eerste keer ‘n wins gelewer, met vyf afdelings […]
# Buckingham-paleis verwerp bewerings van prinses Diana se broer, graaf Spencer, in sy memoir oor die gebeure na haar dood in 1997. Hy beweer die destydse prins Charles het vir hom gesê Diana sal gou vergeet word nadat hulle gestry het oor of prinse William en Harry agter haar kis moes stap. Die paleis sê […]
# Australië verskerp sy visumreëls vir buitelandse studente en rugsakreisigers in ‘n poging om migrasie te verminder. Buitelandse studente sal oor die algemeen nie meer hul lewensmaats of kinders mag saambring nie. Nuwe prosedures sal ook bepaal wie kwalifiseer vir sekere verlengings van werk- en vakansie-visums. Besoekers met toeristevisums sal nie meer binne Australië kan […]