# Die polisie in Mpumalanga ondersoek die dood van ‘n man wat gisteraand voor ‘n stempunt in Bosbokrand geskiet is. Woordvoerder Donald Mdhluli sê hy is met skietwonde aangetref en op die toneel dood verklaar. Niemand is nog aangekeer nie. Die polisie veroordeel die voorval en sê daar is geen plek vir geweld in ‘n demokrasie nie. Mdhluli sê die ondersoek duur voort en enigiemand met inligting word versoek om hul naaste polisiekantoor te kontak:
Mpumalanga se polisie ondersoek moord naby stempunt in Bosbokrand [KLANK]
ENG MdhluliOnIncident