# Gun violence should no longer be viewed primarily as a criminal justice issue, but as a sustained public health problem in South Africa. This is according to a new study by University of Cape Town researchers and Gun Free South Africa. Firearm-related murders increased from 31 to 44-percent of all murders between 2020 and […]
# Die adjunkminister van Polisie, Polly Boshielo, verwerp bewerings dat ongedokumenteerde buitelanders geteiken word. Meer as 40-duisend onwettige buitelanders is sedert begin vanjaar aangekeer, meer as sewe-duisend net die afgelope maand, terwyl die regering onwettige immigrasie teenwerk en grensveiligheid versterk. Boshielo sê die migrasie-bestuurstrategie in verskeie staatsdepartemente fokus op alle rasse en nasionaliteite:
# Die polisie in Tshwane het die naweek 343 verdagtes vir verskeie misdade aangekeer tydens ‘n multi-dissiplinêre misdaad-voorkomingsoptrede in Brooklyn en Sunnyside. Die misdade wissel van poging tot moord en gewapende roof tot besit van en handel in dwelms. Polisiewoordvoerder Johan van Dyk sê inspeksies het ook gefokus op immigrasie-verwante kwessies en sake-voldoening:
# Deputy minister of Police, Polly Boshielo, has refuted claims that undocumented foreign nationals are being targeted. Over 40-thousand illegal foreign nationals have been arrested since the beginning of this year, with over seven-thousand-400 arrests made in the past month alone, as government intensifies efforts to tackle illegal immigration and strengthen border security. Boshielo says […]
# Sokker: Die viermalige kampioen, Duitsland, het sy Wêreldbekerveldtog afgeskop deur die nuweling Curacao in Houston 7-1 af te ransel. Ses spelers het doele aangeteken, met Kai Havertz wat twee ingeskop het. Manchester United se vleuel, Adad Diallo, het Ivoorkus in beseringstyd gehelp om Ecuador in Philadelphia 1-0 te klop. Liverpool se voorspeler, Alexander Isak, […]
# Die onderwysaktivis Hendrick Makaneta daag diegene wat kinders van buitelanders die skuld gee vir oorvol klasse in Suid-Afrika uit om dit te bewys. Data dui aan dat 98,2-persent van leerders in skole Suid-Afrikaanse burgers is, en slegs 1,8-persent buitelanders. Makaneta sê die regering moet eerder daarop fokus om meer skole te bou en te […]
# Die vakbondfederasie Cosatu verwelkom die kredietgraderingsagentskap Fitch se jongste gradering van Eskom as ‘n positiewe mosie van vertroue. Die kragvoorsiener se langtermyn-gradering is opgradeer van B na B-plus na die onlangse opgradering van Suid-Afrika se soewereine kredietgradering. Dis ‘n kritieke tyd vir Eskom, wat sy langtermyn bedryfs-omkeerplan uitvoer. Matthew Parks van Cosatu sê nadat […]
# Soccer: Four-time champions Germany got their World Cup campaign off to a winning start, beating debutants Curacao 7-1 in Houston. Six different players were on the scoresheet, with Kai Havertz netting two goals. Manchester United winger Amad Diallo scored a 90th-minute winner as Ivory Coast beat Ecuador 1-0 in Philadelphia. Liverpool forward Alexander Isak […]
# Die Anglikaanse Kerk van Suider-Afrika is bekommerd oor die geweld teen buitelanders wat in Suid-Afrika woon. Betogings teen buitelanders neem toe. Die kerk se vikaris-generaal, eerwaarde Stephen Diseko, sê hulle glo immigrasiewette moet afgedwing word, maar deur die betrokke owerhede en nie deur oproeriges nie. Hy vra diegene wat vyandigheid teenoor buitelanders aanvuur om […]